202 Kylemore
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockweg, Kylemore A 202, Marina Residensiële Landgoed, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
202 Kylemore is 'n vakansiewoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Dié wêreldklas-toeristeaantreklikheid is in die hartjie van 'n werkende hawe en spog met verskeie uitstekende restaurante, spesialiteitswinkels, kunsvlytwinkels en ontspanningsgeriewe om besoekers te vermaak.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die marina. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met sekere satellietkanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamerstel. Die eenheid lei na 'n balkon met buitemeubels en 2 sonstoele.
Addisionele geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek in die kompleks in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dockweg, Kylemore A 202, Marina Residensiële Landgoed, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockweg, Kylemore A 202, Marina Residensiële Landgoed, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang