203 Hawaan View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 685 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
203 Hawaan View is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks aan die Umhlanga-strandfront geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek langs die Suidkus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasser-droër, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Snappy Chef-gasstoof wat tydens kragonderbrekings gebruik kan word. Gaste kan by die etenstafel met stoele hul maaltye geniet. Dié area lei na 'n leefarea met 2 gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite die skuifdeure is 'n gedeeltelike see-uitsig.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n muurbalbaan. Die gebou het 'n hysbak wat na elke verdieping gebruik kan word, 24 uur-sekuriteit en 'n rugsteunkragopwekker vir die gemeenskaplike areas en die hysbak tydens kragonderbrekings. Die Hawaan Forest-natuurroete en die nuwerwetse Forest Cafe is naby, en gaste kan ook by die nabygeleë Gateway Theatre of Shopping en La Lucia Mall inkopies doen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang