203 Hawaan View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 685 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
203 Hawaan View is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks aan die Umhlanga-strandfront geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek langs die Suidkus.
Dié woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehalte badhanddoeke en linne is ingesluit.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasdroër, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n Snappy Chef-gasstoof in geval van kragonderbrekings. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en hierdie area strek verder tot in die leefarea wat gemeubileer is met 2 gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure laat gaste toe om die gedeeltelike see-uitsigte te geniet.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, 'n gemeenskaplike braai-area om te geniet en 'n muurbalbaan vir die meer energieke gaste. Die gebou het hysbakke na alle verdiepings, 24-uur-sekuriteit en 'n rugsteunkragopwekker vir gemeenskaplike areas en hysbakke tydens kragonderbrekings. Die Hawaan Forest-natuurroete en die nuwerwetse Forest Cafe is naby geleë en die Gateway Theatre of Shopping en La Lucia Mall is naby vir inkopies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang