Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Kenwyn on Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 203 Kenwyn on Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Linda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Baie goed.

Probleme: 1. Die elektriese braaipan is 'n elektrisiteitsgevaar. Die kabel is oud en die skakelaar teen die muur flits wanneer jy dit aan en af skakel. 2. Wanneer ons die muurskakelaar aan- en afgesit het, het dit geblits.

203 Kenwyn on Sea se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons vra opreg om verskoning vir die probleme wat jy met die elektriese braaipan en die muurskakelaar teëgekom het. Sedert jou verblyf het die eenheid 'n verbouing ondergaan, en ons het hierdie bekommernisse aangespreek om die veiligheid en gerief van ons gaste te verseker. Ons waardeer dat jy dit onder ons aandag bring en hoop om jou terug te verwelkom vir 'n verbeterde ervaring!

203 Kenwyn on Sea
Ruben R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben R

Dit was okay.

Ons het lekker gebly. Een verbetering wat die plek kan maak is om dubbelpunt kragpunte beskikbaar te maak.

203 Kenwyn on Sea se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, en ons is bly om te hoor jy het lekker gebly.

Ons waardeer jou voorstel m.b.t. die tweepuntproppunte. Die eienaars is ingelig, en ons sal kyk na die toevoeging van dubbelpuntkragpunte om gaste se gerief in die toekoms te verbeter. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom!

203 Kenwyn on Sea
Cohan K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cohan K

Baie luuks en goeie ligging, maar verblyf kort definitief DStv en WiFi.

Ons het heel lekker gebly. Ons het wel net 'n paar probleme met die verblyf gehad. Daar was DStv in die eenheid, maar die drade was geknip, so ons kon nie ons eie dekodeerder koppel nie. Daar was ook nie vooraf vir ons laat weet dat dit die geval was nie. Daar was ook nie WiFi as 'n ander alternatief gewees nie. Ons het 2 klein kinders saam gehad en dit was moeilik om hulle in die aand te vermaak. As ons geweet het, sou ons beter voorbereid gewees het. Daar is geen 2-punt proppe gewees nie en ons moes 'n plan maak met die paar wat ons gehad het om ligte en ander toestelle aan te skakel. Hulle het wel voorsiening gemaak vir as die krag afgaan met herlaaibare ligte, maar daar is geen laaiers vir die ligte nie. 'n Ander probleem was ook dat daar geen bad proppe was om te gebruik nie. Ons moes selfs bad proppe aanskaf.

203 Kenwyn on Sea se terugvoer

Thank you for your feedback, and we're glad to hear you enjoyed your stay overall.

We sincerely apologise for the inconvenience with the DSTV wires. This wasn’t something we were aware of, and we should have communicated the situation to you beforehand. We understand how important entertainment is, especially with young children, and will work with the owners to resolve the DSTV and WiFi situation moving forward.

We also appreciate you pointing out the issues with the two-prong plugs and the lack of bath plugs. These details are important, and we’ll ensure they’re addressed to make future stays more comfortable. As for the rechargeable lights, we’ll follow up to ensure the necessary chargers are available for guests.

Thank you again for your valuable feedback, and we hope to offer you a more seamless experience next time.

203 Kenwyn on Sea
Vanaf
Vanaf R1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc797da4d56d5df14cc65a8765c3585c4821b27942b1b6cc8ecd6bd40ad23e48a43e0b4e160b2f3e394e16dba3caccda8a5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 102D Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.5403404 31.2172556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang