Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Northwood - Your Home away from Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 26, Northwood 203, Paarl, 7624, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

203 Northwood - Your Home away from Home is 'n opgeknapte woonstel in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die Paarl. Die woonstel se sentrale ligging bied maklike toegang tot groot besienswaardighede in die Wynlande, bekende restaurante en wynlandgoedere. Dis ook naby topskole in die Paarl, soos Paarl Boys laer- en hoërskool, La Rochelle, en Paarl Gimnasium.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1,5 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit strek tot by die eetarea en verder na die sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n werksarea. Die eenheid kom met 'n omsetter en battery om die ligte en TV tydens beurtkrag aan te hou.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die weelderige groen park. Hierdie woonstel is op die drumpel van die Faura-stadion en die Market St. Bridge, die begin van die Bergrivier-kanomarathon.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Market-straat 26, Northwood 203, Paarl, 7624, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 26, Northwood 203, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b460db5054e026547338fdb99915e7ecd6718422996d0933c2925f148ec6bdc9e8f9ca26e8da35d330c5e1ba17b41ccd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 26 Market Street 203 Northwood 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.738503237872 18.965878084952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang