203 Oyster Bay
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 81, Oyster Bay 203, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
203 Oyster Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Westbrook. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en dis naby die strand en besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en dis geskik vir maksimum 6 volwassenes en 3 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n gastetoilet naby dié kamer. Alle linne word voorsien, behalwe lakens.
Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n sitarea en 'n see-uitsig.
Daar is ook 'n swembad met sitareas waar gaste kan ontspan. Die woonstel het 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk en ekstra parkeerplek vir besoekers. Slegs 2 voertuie word per eenheid toegelaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- North Beach-weg 81, Oyster Bay 203, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 203 Oyster Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 81, Oyster Bay 203, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang