Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Amazibu

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nicoleen L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Unforgettable holiday. Wat 'n heerlike vakansie. Die woonstel was perfek. Was 4 grootmense en 3 kinders. Woonstel is lekker stap afstande van alles af, naby die Splash World, Swem strand, Thirsty Whale en Spur. Lekker veilige braai geriewe voor die kompleks, mooi see uitsig om die son te sien opkom en sak. Sal vir seker weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Pret. Avontuur. See. Familie tyd. Baie lekker gebly, die woonstel is op die strand, baie veilig en gemaklik. Die huisbak was 'n bonus vir ons gewees. DSTV werk ongelukkig nie, maar het lekker bord speletjies gespeel en meer gekuier saam as gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

It was very comfortable. The only thing the place did not provide is toilet paper, cleaning liquid and sponges to wash dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Lekker vakansie by 204 Amazibu! Lekker ruim woonstel en baie mooi see uitsig met veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Dit was baie gerieflik veral na die strand. Ja, het die verblyf baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16fac9aed103837785827aebe837aa5543ec5fb186d662537b3df9e7304511410e182baa2962e402921219c1de33410a5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 113 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0454052 30.8928756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang