Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Amazibu

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

204 Amazibu is 'n ruim selfsorgwoonstel met panoramiese see-uitsigte wat in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti geleë is en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Dolfynkus wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Dié eenheid beskik oor 'n balkon wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die kompleks bederf met direkte toegang tot 'n swemstrand asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Gratis onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Alle ekstra voertuie en sleepwaens kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 204 Amazibu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16fac9aed103837785827aebe837aa5543ec5fb186d662537b3df9e7304511410e182baa2962e402921219c1de33410a5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 113 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0454052 30.8928756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang