204 Ipanema Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 2, Ipanema Beach 204, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 941 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
204 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n kompleks in Umhlanga Rocks geleë is. Hierdie kompleks is binne stapafstand van winkels, restaurante en die strand.
Die woonstel het lugversorging en is op die tweede verdieping geleë. Dit is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitara en -eetarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n elk 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n beskutte balkon waar gaste kan ontspan en hul skemerkelkies geniet terwyl hul die gedeeltelike uitsig oor die see en tuin bewonder.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaiarea en daar is 'n hek wat na die strand lei.
Daar is 'n hysbak wat na die woonstel lei, maar geen trappe nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar en is met 24 uur-sekuriteit beveilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 142
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoonrylaan 2, Ipanema Beach 204, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 204 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 2, Ipanema Beach 204, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang