204 Oyster Rock
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2a, 204 Oyster Rock, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
204 Oyster Rock bied gerieflike verblyf op die tweede verdieping van 'n woonstelgebou in die hartjie van Umhlanga Rocks en spog met uitsig oor die Indiese Oseaan. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, plafonwaaiers en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buite-eetmeubels en 'n see-uitsig.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 203
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2a, 204 Oyster Rock, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2a, 204 Oyster Rock, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal