Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Sand en See

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker en aangenaam. See-uitsig boonste rakke. Plek is skoon en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
204 Sand en See
Dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly en hoop julle sal weer by ons bespreek.

David B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Excellent accommodation. Wonderful location. Comfortable and clean. Well equipped. Unit very well maintained. Wonderful sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
204 Sand en See
So happy you enjoyed your stay and hope you will book with us again soon.

Marthinus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Goeie ligging. Netjies en baie goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oorbly. Goeie keuse vir vriende wat saam kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
204 Sand en See
Hi Anita. Ons is so bly dat julle lekker gebly het en dat julle julle tydjie geniet het.Ons sien julle hopelik gou weer. Groete Dalene

Villiers S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Uitstekende uitsig. Mens kry die gevoel jy is op die see waneer jy instap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene
204 Sand en See
Bly julle het julle tydjie by Sand en See geniet.

Elzane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gewees, sal vir seker weer gaan! Alles was perfek gewees dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
204 Sand en See
So bly julle het julle tydjie by Sand en See geniet!

Harshdeep P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Good stay and owner was friendly. It was a happy stay with family, especially the beach and view was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Pragtige, skoon plekkie. Heerlike skoon verblyf, naby alles. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Absoluut fantasties! Goeie ligging. Baie skoon en netjies. Smaaklik gemeubileerd. Sal beslis weer gaan. Uitsonderlike waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
204 Sand en See
So bly julle het dit geniet om by Sand en See te bly!

Celeste N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Dit was baie lekker. Sal weer die plekke bespreek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-straat, Sand en See 204, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4PbptIjweX96P3dZM8T0zNSBohbbJcJKtTmfi74HNHWyJoUOHx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 De Mist Street Sand en See 204 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.797083341493 18.459488153458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang