204 Sand en See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
204 Sand en See se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly en hoop julle sal weer by ons bespreek.
David B - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation. Wonderful location. Comfortable and clean. Well equipped.
204 Sand en See se terugvoer
So happy you enjoyed your stay and hope you will book with us again soon.
Marthinus K - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Netjies en baie goed toegerus.
204 Sand en See se terugvoer
Hi Anita. Ons is so bly dat julle lekker gebly het en dat julle julle tydjie geniet het.Ons sien julle hopelik gou weer. Groete Dalene
Villiers S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
204 Sand en See se terugvoer
Bly julle het julle tydjie by Sand en See geniet.
Elzane G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees, sal vir seker weer gaan!
204 Sand en See se terugvoer
So bly julle het julle tydjie by Sand en See geniet!
Harshdeep P - Des 2022
Algehele gradering
Good stay and owner was friendly.
Lindie M - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie.
Jan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
204 Sand en See se terugvoer
So bly julle het dit geniet om by Sand en See te bly!
Celeste N - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Sal weer die plekke bespreek.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist-straat, Sand en See 204, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang