Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Terra Mare

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir 204 Terra Mare
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Willie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H

As verder baie gerieflik en naby als geleë.

Ons het lekker gebly. Klein dingetjies wat opgemerk is, maar het nie ons verblyf sleg gemaak nie. Geen ketel. Stofsuier werk nie. Tuimeldroër werk nie. As aircon gebruik word, lek water deur die dak en plafon, so ons kon nie te veel gebruik nie. Kan baie skade veroorsaak op langtermyn aan struktuur. Reeds skade aan dak en mure. Nie alle items daar soos op inventarislys nie, soos strandstoel se kussing en hoeveelheid eetgerei weg. Daar is opgemerk dat daar dalk goggatjies is wat meubels eet, want onder kaste (muurkassie) lê daar hopies houdstof wat uit meubels val. Dit kan dalk later vir die eienaar probleme gee. Skoonmaker het opgedaag (gelukkig was ons daar om te ontmoet) en het nie kennis gedra dat daar wel skoonmaakdienste is nie.

Yolande P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

204 Terra Mare was skoon, netjies, alles in plek en sentraal geleë. Lieflike balkon met meubels en gasbraai. Beddens was puik en dekor so modern.

Al klagte is die gasbottel wat nie skoon gemaak is nie, verder was dit 'n perfekte blyplek.

Michelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

The stay was great because it was central.

A bit disappointed because the DStv didn't work and no one was able to assist. The air-conditioner wasn't in a working condition. There should be an entertainment room for kids/gamers.

Vanaf
Vanaf R2 055
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 055
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779685724c5647d83d6ac9ac474d4c80d220dcac18eaf179a6fa3fa0e3c88e3222e56537dfce30c7be7ca70c544971fa6bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717066 31.090861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang