205 Manor View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
205 Manor View is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ballito. Willard's Beach is net 550 m vanaf die verblyf.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamers is albei en suite met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, sitarea en 'n oopplan-leefarea in die woonstel en gaste kan voor die slim-TV ontspan. Die eenheid het sy eie ingang, stoep met 'n ketelbraai, draagbare braaigeriewe, asook braaigeriewe by die swembad.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n swembad op die perseel. Aktiwiteite in die area sluit hengel, swem en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 205 Manor View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang