Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

205 New Cumberland

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir 205 New Cumberland
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Great place to stay!

Excellent facility, well maintained and clean. Really nice shower. Ample storage and well-equipped kitchen. Very good security. Nothing to complain about.

Sonia N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia N

Very neat and central.

Lovely apartment, very central.

Lynn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Modern luxury. Great location.

Lovely. Enjoyed the location. Felt safe. Lovely for long walks and proximity to Sea Point and the Waterfront.

Darren T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren T

Great location, would recommend.

Great stay, well located with a great view and friendly and attentive hosts.

Carin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Perfek.

Baie sentraal. Baie mooi. Baie lekker.

205 New Cumberland se terugvoer

Thanks Carin, lovely having you to stay!

205 New Cumberland
Natasha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Excellent.

The place was beautiful, safe, clean, decoration, furniture the Art 10 stars. The View in the left is the beach view and on the right full view of Green point stadium.

Torin T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Torin T

It was better than expected.

Was an amazing stay. Would recommend!

Angela C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela C

Very comfortable accommodation in a convenient location.

This compact apartment had everything we needed from a comfortable bed to a well-equipped kitchen with a beautiful sea view.

Koketso M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M

Great stay.

We loved everything about this place, it was worth the money. Great location and we felt safe at all times. The house had a stunning view.

Sharon S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Lovely well appointed apartment with everything one needs for a comfortable stay in the city.

From everything to washing machine and tumble dryer the apartment had everything. Great location.

Sariana D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariana D

Perfekte ligging, baie gerieflik, en goeie kommunikasie. Sal terugkom.

Sien sterre.

Malcolm S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S

We enjoyed our stay; the bed was very comfy, the kitchen adequate and nice shower and bathroom.

The off-street parking is very important and adds to the safety features as well as a security guard at the reception and the lifts are essential when staying upstairs; the kitchen was well stocked with cutlery a, crockery, pots and pans, stove and microwave.

Eileen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen K

Netjies, modern en puik ligging.

New Cumberland was 'n fantastiese plek om te bly. Dit was teen die strand en naby VA Waterfront. Agter die gebou was die pragtige Groenpunt Park. Dis mooi en modern toegerus met alles wat jy nodig het. Ideaal vir 2 mense. Baie netjies en skoon met goeie waarde vir geld.

Riekie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie T

Sal graag weer van die verblyf gebruik maak.

Ons het baie gehou van die plek. Die personeel was baie hulpvaardig en aangenaam. Dankie.

Loraine Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine Z

Lekker gebly.

Goeie kommunikasie. Netjies en skoon. Groter yskas en tv sal geniet word.

Jan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Woderlike ligging en atmosfeer.

Baie goed. Sal weer kom.

Teresa M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Teresa M

I felt the appartment was overpriced.

This is a lovely, clean, sunny and secure apartment. The bar fridge was faulty, all items in the fridge froze up! Did tell the owner when we checked out.

Carine E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carine E

Frustrerende ontvangs.

Die telefoonnommer wat julle gestuur het vir 205 New Cumberland, is nie beantwoord nie. Ek moes webtuiste kontak om die agent te kontak om my te kontak. Die agent het gesê daar is TV om 7s-rugby te kyk. Daar was geen TV-ontvangs nie. Ek het gekla. Niks het gebeur. WiFi het kode gehad, maar nie password nie. Ons moes na 75 Beach Road gaan (geen parkeerplek in 2 km-radius) om die sleutel vir die woonstel in 163 Beach Road te kry. 10 minute gesukkel om gehelp te word. Weer agent gebel wat die 'gasvrou' gebel het om vir ons die sleutel te gee. Ons voertuig het nie veilig gestaan soos geadverteer nie. Die hek na die parkeerplek kon nie sluit nie en het heeldag en nag oopgestaan.

Susan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Ongelooflik lekker.

Baie skoon en volledig toegerus. Uitstekende ligging en baie akkommoderende gasheer.

Gert V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Fantasties!

Uitstekende verblyf en ligging. Werklik baie lekker gekuier en gebly.

Larissa O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O

Als wat ek gehoop het en meer.

Was heerlik om veilig te slaap in uitstekende verblyf met vensters oop met die geluid van die see. Ligging puik.

Peter B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Loved it!

Great position above the best restaurant and on the beautiful Green point Park and over the road to the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor!

Uitstekende ligging bo die beste restaurant en op die pragtige Groenpunt Park en net oorkant die see.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker en baie goeie ligging.

Naby die klim-op-en-af busstop. Ook naby die Waterfront en die see.

Anrich F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich F

The view was spectacular!

I would definitely use 205 again. Everything was clean, on its place. It is a very lovey place for a getaway. Close to everything and as I'm so in love with being at the seaside, 205 New Cumberland was perfect!

Ap V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V

Baie geniet.

Net 'n lekker vakansiebestemming.

Ilse D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Die uitsig en ligging is asemrowend.

Indien jy iets by die Kaapstad Stadion wil bywoon en nie lus is om terug te ry nie, slaap gerus hier. Jy het alles wat jy nodig het en met veilige parkering ingesluit. Absoluut die moeite en waarde werd.

Melanie C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

'n Veilige, netjiese woonplekkie wat perfek geleë is.

Het alles wat nodig is. Veilig en goed geleë. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 163, Mouille Point, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiHwHo6WvIryj2LRYDkyprlHSAaNEwSVHmI4xdQ8sC6MUAJUqlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 163 Beach Road Mouille Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9042712 18.3990921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang