Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

205 Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Golf Estate & Spa, Plaas No. 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

205 Zebula bied bekoorlike selfsorgverblyf op die hoogste punt van die Morkels-bergrug met 'n unieke ligging en pragtige uitsigte.

Hierdie vierslaapkamerhuis met 'n tweeslaapkamerkothuis het 'n groot swembad en 'n kuier-area buite en bied privaatheid. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort. Die 2 slaapkamers in die kothuis het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofhuis en kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die eetarea en die sitarea met rusbanke en kaggels. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die kothuis lei na 'n klein stoep met sitplek. Die hoofhuis se stapeldeure lei na die stoep met 'n eetarea en swembad.

Zebula Golf Estate bied verskeie geriewe soos 'n gholfbaan wat deur Peter Matkovitch ontwerp is, verskeie restaurante en 'n spa. Elephant Sanctuary is ook net 2 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Bad
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Zebula Golf Estate & Spa, Plaas No. 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Golf Estate & Spa, Plaas No. 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a2ed228d5d5b6961481563489a5afee12a3501fca88aeeba5b52da1f6d3e551e1db5197bb17e8dec33e9ee177ca1e92496e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 12) Zebula Golf Estate & Spa Farm No 534, KQ, D1000 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7652331 27.9497659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang