Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

206 Dromedaris

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing and blissful. I loved the apartment and the owner of the place. She’s sweet and very accommodating. I definitely will be going back and would recommend this place to all my friends and family. I love that it’s close to the beach, braai stands close by, and well close to Splash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Familie van 4, tussen Kersfees en Nuwe Jaar. Baie lekker gebly, almal was verras oor hoe mooi die plek is (beter as in die fotos's). Perfekte plek geleë, naby alles en baie rustig. Alles is goed ingerig, kombuisware, wasmasjien ens. Pragtige uitsig van die see en die 2de vloer seewindjie is perfek. Ons kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coert V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Baie lekker. Verblyf was gerieflik en baie naby aan die strand. Pragtige uitsig oor die see en strand. 'n Nadeel was dat daar kon meer as 2 rolle toilet papier per badkamer gewees het en ook handeseep.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Eurika
206 Dromedaris
Baie dankie vir die terugvoer. Let wel dat hierdie eenheid 'n selfsorg eenheid is en dat ons net voorsiening maak met toilet papier ens vir 1 dag se verblyf.

Mari-louise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie oulike plekkie. Netjies en skoon. Uitsig was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278442d384c3832a53864888424f59a18b1cf34241935f4fb5879720255d0b7ef7901d8a9f1c53d18ba62b551fb534eec7b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0455933 30.8927383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang