Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay 207

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Overall, comfortable stay. We came down for a baseball tournament so unfortunately never managed to utilise the unit much or walk on the beachfront. Great views though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Leisure Bay 207
Hi Michael, thank you for the review and providing us with your feedback. We are happy to hear that overall you enjoyed the views, but sorry to hear you could not actually spend enough time there to enjoy the property itself. We hope to welcome you back in the near future so you can go for that walk on the beachfront. The HostAgents Team

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Absolutely stunning views. The unit is in dire need of new mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Leisure Bay 207
Thank you for your review and are so happy to hear you enjoyed the stay. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantastiese uitsig. Lieflike verblyf met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Leisure Bay 207
Hi Pieter, baie dankie vir die resensie en ons is so bly julle het die fantastiese uitsig geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. The HostAgents span

Hannes S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Baie lekker Woonstel se ligging was perfek en ons het die verblyf geniet. Woonstel kort egter ernstige aandag aan binnekant, veral die kombuis. Die een groot glas skuifruit wat na die see wys was gekraak. Maar oor die algemeen het ons nie probleme gehad nie en sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Asemrowend en rustig. Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Leisure Bay 207
Hallo Chanelle, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jul het julle verblyf geniet by ons eenheid, en hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom! Groete, Wilna

Lefi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Beautiful sea and mountain views. Not happy about the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Leisure Bay 207
Dear Lefi, We appreciate the time you have taken to send us a review. I would like to assure you this is not a reflection of our usual high standards we aim to deliver. Kind Regards, Leisure Bay 207

San-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Dit was een wonderlike blyplek, gaan definitief weer volgende jaar daar bly. Woonstel was baie skoon en netjies het alles daar in die woonstel gehad wat nodig was! Uitsig is fantasies, kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2017

Asemrowende uitsig en rusplek. Die ontvangsinstruksies met aankoms by Leisure Bay was verwarrend en ons moes wag om ingeboek te word. Die yskaslaaie kon nie mooi oopmaak nie a.g.v. swak skoonmaakdienste en die oondpanne was ook onbruikbaar, vuil en geroes. Verder was dit 'n wonderlike, goed geleë, veilige blyplek met die mooiste uitsig oor die see en op Tafelberg. Sal weer soontoe gaan, maar daar moet aandag gegee word aan die skoonmaakdienste.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2017

Pragtige uitsig en lekker naby strand en eetplekke. Die meubels is regtig oud en afgeleef. Die sleepercouch is so swak dat ons al die strooikussings onder die bank se kussings moes sit om op die bank te kan sit. Sommige van die meubels op die foto's is ook nie die meubels in die eenheid nie. Die stort is aaklig taai en muwwerig. Ek sien 'n vorige resensie het ook reeds daarna verwys. As ons nie die volle bedrag reeds vooruit betaal het nie, sou ons moontlik ander plek gesoek het om te gaan bly.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Leisure Bay 207
Dear Marida, Thank you for taking the time to give us feedback. We will inform the owner regarding the furniture and sleeper couch. Our sincere apologies for the inconvenience. We are very sorry to hear the shower was also not up to standard. We will be contacting you privately to arrange compensation. Kind regards. Leisure Bay 207

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Des 2016

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd856d4df8e9f8889ef3e72cce39a57b68b9e12045f72a752f1c41069d61f77f9fd594e7aeec10bb5604205380ce33f18af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Leisure Bay Beachfront Apartments Lagoon Gate Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892987692846 18.482222318649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang