Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay 207

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

207 Leisure Bay is op die 1ste verdieping geleë. Hierdie sonnige woonstel front see met uitsigte oor die see, Tafelberg en Robbeneiland.

Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer-skuifdeure.

207 Leisure Bay is perfek geleë op die MyCiti-busroete, 'n kort 20 minute se ry van die middestad af en 15 minute vanaf Century City wat dit die perfekte woonstel maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan in die Leisure Bay Restaurant sit, 'n wandeling op die strand neem of inbly en ontspan terwyl hulle aan 'n glasie wyn teug en 'n pragtige sonsondergang vanuit die gemak van jou sitkamer geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Bay 207 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd856d4df8e9f8889ef3e72cce39a57b68b9e12045f72a752f1c41069d61f77f9fd594e7aeec10bb5604205380ce33f18af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Leisure Bay Beachfront Apartments Lagoon Gate Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892987692846 18.482222318649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang