Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

208 Crimson

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, Crimson-plein 208, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

208 Crimson is 'n ateljee met 'n boheemse tema in die hartjie van die gewoel van Woodstock. Dit is 'n ideale opsie vir korporatiewe reisigers of selfs paartjies wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamerarea wat met 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier ingerig is. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, handdoeke en badseep word voorsien. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, TV en Wi-Fi aandryf.

Hierdie ateljee beskik ook oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar en sal beskikbaar bly tydens beurtkrag. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar ook beskikbaar.

Die ligging van hierdie woonstel is 'n blok weg vanaf The Old Biscuit Mill asook naby openbare vervoer en restaurante. Gaste kry veilige ondergrondse parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 208 Crimson
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fairview-laan 21, Crimson-plein 208, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, Crimson-plein 208, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA385e6daa990335a16502bc46510a73ce6ff8801506f7fc0b1ea00a46f7fab56ab09ed69895cf09eb071f673575aeac4d8701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 21 Fairview Avenue 208 Crimson Square 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.930787013031 18.451409339905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang