Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

208 Les Mouettes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir 208 Les Mouettes
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christelle A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle A

Besonders rustig en baie ontspanne.

Ons het ons verblyf by 208 Les Mouettes baie geniet, veral om ontbyt op die balkon te geniet.

Vera N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera N

Lekker mooi uitsig.

Lekker gebly maar. Nie 'n volledig toegeruste kombuis nie. Die stoof is nie in 'n goeie toestand nie. Die yskas het 'n gekraakte groentebak. Die stort se seepbak is half vas. Daar is geen wasmasjien nie. Sal tog weer van die plek gebruik maak.

Justin R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R

We really enjoyed our stay.

The apartment at 208 Les Mouettes was spacious and neat. The pool was nice and the location was great.

Angie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie S

Money well spent.

Relaxing. Lovely to have such a beautiful pool to relax in.

Rakhi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rakhi V

It was pleasant.

Our stay at the holiday house was overall enjoyable. The apartment itself was fine, and the view was absolutely amazing. However, there are a few areas that could use some improvement. Firstly, the stove and oven could benefit from an upgrade, as well as the main bathroom toilet. Additionally, we found that the dishes were dirty upon our arrival, which was a bit disappointing. Despite these issues, we had a pleasant stay and appreciated the beautiful surroundings. With a few upgrades and better attention to cleanliness, this place would be perfect.

Willem G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Dit was baie lekker gewees. Dankie.

Alles was skoon en netjies.

Cheryl T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T

Was pleasant.

Very nice, neat area. Beautifully decorated and comfortable.

Kayleigh F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh F

Amazing!

It was really amazing.

Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Mooi woonstel, pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel en tuine is netjies, en die uitsig en ligging onverbeterlik.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie kom kuier gou weer.

208 Les Mouettes
Leon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Baie lekker week, eenheid skoon en netjies met pragtige uitsig op die see.

Eenheid is netjies, met baie mooi uitsig op die see, reg op die strand, kompleks veilig en baie netjies met baie mooi swembad. Baie eetplekke naby kompleks. Heelwat om te doen.

Elsie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie W

10 uit 10.

Sal weer gaan. Dankie.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier herus weer.

208 Les Mouettes
Lara M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara M

Verry successful stay.

Had a wonderful holiday and the service all round was brilliant.

208 Les Mouettes se terugvoer

Thank you, please come again.

208 Les Mouettes
Hannes V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie lekker en great woonstel.

Sal vir seker weer book.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Ons sien julle gou weer.

208 Les Mouettes
Anelda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda J

Fantasties.

Rustige atmosfeer. 208 Les mouettes het alles wat jy nodig het om te ontspan.

Wicus V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Netjies en goed geleë.

Vele om te noem: Uitstekend geleë. See-uitsig. 'n Paar treë tot op die strand. Onderdakparkering. Winkelsentrum daar naby is opgegradeer. Groot balkon. Woonstelblok het lieflike braai-area met lekker swembad. Vir 'n Ballito-vakansie is Les Mouettes die ideale verblyf.

Kevin K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Excellent.

We would have welcomed a safe in the unit but there were no problems with security. The cleaning lady was very pleasant and welcoming. As usual, LekkeSlaap was the go-to place to seek accommodation. Thanks.

Mariette N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N

Heerlikste wegbreek-vakansie.

Indien jy wil wegbreek is dit die plek om te wees.

Nathalie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie F

Beautiful location. Clean and neat unit.

Wonderful stay. We all enjoyed it. Amazing location. We will be back.

Izak V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Het lekker gebly, baie netjies en naby alles.

Lekker gebly. Sal weer hier kom afsaal.

Myron G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myron G

Baie lekker, het elke dag geniet.

Het dit baie geniet, my kinders en vrou het dit gelove, sal weer kom.

Helmut W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut W

Baie mooi ligging, skoon en veilig gevoel.

Baie lekker gekuier.

Johan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ons het heerlik gekuier.

Dankie vir 'n welkome, hartlike ontvangs. Les Mouettes 208 is 'n lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig, binne stapafstand van restaurante en 'n winkelsentrum. Die woonstel is baie netjies en goed onderhou. Die hele kompleks se tuine en geboue is baie netjies en goed versorg. Daar is veilige parkeerplek en die sekuriteit is uitstekend. Ons sal met vrymoedigheid enige persoon aanbeveel om in Les Mouettes 208 tuis te gaan. Dankie vir 'n heerlike week!

Elmien C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien C

Les Mouettes is 'n fantastiese vakansieblyplek. Dis reg op die strand en baie veilig.

Die woonstel is baie netjies en skoon. Die uitsig is fantasties en die kompleks en strand is baie veilig, tieners kan alleen strand toe gaan en op hulle eie rondloop omdat die promenade veilig is. Die vriendelike skoonmaker was elke dag op haar pos en het ons woonstel vinnig mooi skoongemaak. Ons kom beslis terug!

Dean V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean V

Baie lekker gebly. Netjies en goeie ligging.

Goeie ligging, mooiste uitsig en woonstel netjies met al die nodigste apparare. Die braaigeriewe is bietjie min.

Angie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angie S

Very nice and quiet. Love the unit.

Close to everything you need while you on holiday.

Dalton S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalton S

Spectacular view/location, very well serviced premises.

Situated in a very good vacation village, close to the best Ballito beach. Lovely pool and braai area.

Eben V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Uitstekende ligging.

Les Mouettes het 'n baie goeie ligging naby aan Willard beach. 'm Wasmasjien sou handig gewees het vir langer kuiers. Met 'n peuter wat deur 5 stelle klere 'n dag gaan sal 'n wasmasjien beslis 'n sterk oorweging wees vir toekomstige bestemmings.

Abrie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V

Vinnige wegbreek na 'n bedrywige 1ste kwartaal.

Lekker weer. Mooi strande. Vriendelik en skoon. Baie lekker plekkie.

Michelle H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Lekker maar plek vir bietjie verbetering.

Dit was vreeslik lekker om hier te bly, die fasiliteite en meubels het tog 'n bietjie van 'n overhaul nodig. Die beddegoed is bietjie moeg. Die lig in die kompleks gang skyn deur die wit blindings in die klein slaapkamer, soveelso dat mens wakker skrik en dink dit is oggend, ons kinders het gesukkel om te slaap en uiteindelik maar by ons in die bed geslaap, nie ideaal nie. Die prys was reg en die goed wat saak maak was in plek. Die braaigeriewe, swemgeriewe en alle ander geriewe was uitstekend!

Charmaine N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Very tranquil.

It was heaven on earth, very peaceful, tranquil and totally exquisite. I enjoyed my stay and I'm definitely interested in a future vacation with my family again and the pics online are exactly like it was in person, I was really impressed.

Charlene V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Mooi skoon. Baie gemaklik en veilig. Mooi uitsig van die see.

Ons het baie lekker gebly. Plek is baie netjies, skoon maak dienste elke dag wat baie help as jy klein kiddies het. Lekker naby aan die strand. Sal definitief weer daar bespreek.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gou weer.

208 Les Mouettes
Delia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia C

Wonderful facilities and central.

The unit was clean and modern with WiFi. Great security with guards on duty. Prime location in the heart of Ballito's beachfront. We will definitely book here again!

208 Les Mouettes se terugvoer

Thank you, so happy you enjoyed your stay. Please come again.

208 Les Mouettes
Estie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B

Rustigheid en natuurskoon reg langs die branders!

Ons het baie lekker gekuier by die pragtige Les Mouettes, een van die mooiste plekke as jy langs die voetpaadjie afstap. Die eenheid was baie mooi, met die mooiste uitsig veral van die surfers en dolfyne in die oggende. Die skoonmakers is baie vriendelik, en die woonstel was mooi skoon en netjies. Wens ons kon langer bly! Net gewens daar was 'n rakkie in die stort vir al mens se goedjies. Lekker groot stoepie vir kuier, en lekker beddens. Ons sal julle beslis weer sien!

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Ons sal beslis iets in die stort sit, dankie daarvoor.

208 Les Mouettes
Stevie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevie R

Wonderlik!

Regtig net die perfekte plek om te gan rus.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

208 Les Mouettes
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Was excellent.

We loved it and would definitely go again.

Wicus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Baie goed geleë, see uitsig en teen swemstrand.

Die ligging was vir ons ideaal, uit die woonstel en op die strand. Ballito as vakansie bestemming is 'n juweel. Ons het nog nooit massas mense daar teëgekom nie. Vroeër jare was daar baie klipbanke in die see swem area wat bloukolle en stukkende tone veroorsaak het. Deesdae is dit bedek met lieflike sand. Ek het dus heerlik baljaar.

Andrew S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Pleasant.

Easily accessible. Chilled weekend.

Karin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Goeie ligging en uitsig.

Die eenheid kort bietjie aandag. Deure is geswel en skaaf aan die vloer en baie goed is los en/of geroes. Die inhoudslys is heeltemal verkeerd. Lyk of dit 'n vorige eienaar se lys van inhoud is. Ons kon dit glad nie rekonsilieer nie. Die eenheid is baie ruim en gemaklik. Les Mouettes is my gunstelingplek in Ballito.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie, ons sal kyk daarna.

208 Les Mouettes
Wilna D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna D

Lekker!

Ons het vir 4 nagte oorgeslaap en vir ons uitgehongerde siele vir die see, was dit heerlik. Let net op: bring jul eie toiletpapier en bad-/storthandoeke. Daar was een enkele afdroogvadoek in die kombuis. Ons het die 2de toilet gebruik, want die hoofslaapkamer se toilet hou aan loop (m.a.w. spoel nie juis nie, want die bak word nooit vol nie). Ons het die kraantjie toegedraai, want dis net 'n lawaai. Die TV: no signal wanneer dit onweer is. Alhoewel die inventarislys wys daar is 6 wynglase, was daar slegs 2, maar ons het toe gewone glase gebruik. Verder was die tydjie daar werklik heerlik.

208 Les Mouettes se terugvoer

Goeiedag,

Ons waardeer die terugvoer. Die badkamer toilet is na gekyk. As u by ons instansie bespreek noem dit als wat die klient moet saam bring.
Bly jul het die kuier geniet. Hoop om jul weer te sien.

208 Les Mouettes
Piet (ph) B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet (ph) B

Baie goeie ligging. Netjies en ruim.

Baie goeie plek vir vakansie. Ek was in die winter hier maar let op dat daar nie aircon is nie. Ek dink in die somer kan dit pla maar ek weet nie. Dalk is die waaiers en ligging voldoende. Twee stelle sleutels sal nogal handig te pas kom.

Roger R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roger R

Nice view and easy access to the beach and close to all amenities/shops/Woolies.

Suggest the TV be upgraded to a HD Model. Also kitchen utensils need updating, otherwise we enjoyed the unit.

Lawrence P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence P

Beautiful experience in a serene environment and well maintained apartment.

You could however install soap holders in the bathrooms.

Manie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V

Value for money.

Plumbing issues, if other units make use of, I think the toilet, a loud whining noise generates in plumbing pipes and tends to wake a person at night.

Johan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Die eenheid se stoof kort aandag, die toilet in die hoofslaapkamer spoel swak.

Daar is 'n lek in die tweede slaapkamer se badkamer.

Rose B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rose B

Great location and comfortable stay.

Had a wonderful time. Location was close to all amenities. Apartments and grounds were safe, clean and tidy.

Theresa C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Baie lekker gebly.

Plek is netjies, word elke dag skoongemaak, as iets fout is en jy rapporteer dit word dit dadelik reggemaak. Uitsig is so mooi. Naby strand.

Anton B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Uitstekende berblyf beslis die moeite werd en waarde vir geld

Als was perfek vir ons geen klagtes behalwe die stoof kan dalk opgegradeer word verder was ons veblyf uit doe boonste rakke sap beslis weer daar wip bly

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal beslis daarna kyk. Kom asb weer.

208 Les Mouettes
Uzan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uzan S

Dit was baie lekker en dit veilig en netheid was fantasties.

Alles was perfek en mens kon die see fantasties mooi sien van die balkon.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer

208 Les Mouettes
Leonie L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Stunning place!

Had a wonderful stay!

Natacha V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha V

Lieflike plekkie, met 'n mooi see-uitsig.

Dis baie skoon en netjies, met genoeg ruimte. Mooi see- en swembad-uitsig. Almal is baie vriendelik. Sal vir seker weer daarna toe gaan.

Nadia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie goed geleë, veilige kompleks, mooi swembad, gerieflik en pragtige uitsig. WiFi is nice en werk goed.

Daar is goed wat kan opgeknap word in die woonstel. Oond/stoof kan opgeknap word. Daar is geen handdoekrelings in die 2de badkamer nie, nêrens plek om shampoo/seep te sit in die stort nie, 'n rakkie of hangrakkie sal beslis help. Die groente/snymesse is baie stomp en die panne en botte se dekselknoppe of handles breek af en kan vervang word. Geen braaibak om te gebruik wanneer mens by die swembad gaan braai nie. Beide toilette spoel moeilik, veral die hoofslaapkamer se toilet, knoppe hak vas en moet gereeld die bak oplig. Deurhandvatsels in kamers en badkamers is geroes, kan nie die hoofslaapkamer se deur toemaak in die aande nie, asook toilethouers is geroes. As die goed aandag aan gegee kan word sal dit verblyf baie beter maak want dit is regtig 'n baie oulike plek en ligging. Loop orals waar mens wil gaan. Die blinds in die hoofbadkamer is ook baie vuil en ook die mikrogolf was vuil binne toe ons daar aankom. Vol van vorige mense se kosspatsels. Klein goed, maar gaan 'n groot verskil maak vir gemaklike verblyf.

Antionett H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionett H

Stress-free and beautiful sea view, grounds and garden in immaculate condition! Lots of whales sightings!

Unfortunate insident with kettle tripping power but Sharon was on it the moment we reported it! Super fast service!

Andre V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uitstekende ligging!

Netjies! Sou graag hangplek in badkamer wou hê. Miskien 'n rakkie onder spieël ook.

M A F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M A F

Baie goeie ligging.

Net die regte plek om te ontspan. Stil, bereikbaar van oral, naby alternatiewe sentrums soos Umhlanga/ Salt Rock.

208 Les Mouettes se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis werk daarvan maak in die stil tyd.
Skoonmaak klagtes sal beslis opgevat word met opsigter van die woonstelblok.

208 Les Mouettes
Karthiga P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karthiga P

Location is ideal directly overlooking the beach.

It's a beautiful location. Great TV, good quality couches in the lounge. Bedrooms are basic, bamboo furniture. It would help if the apartment provided towels and bathroom mats. It's a hassle to carry this with on holiday. Apartment is serviced which is such a great blessing.

Adam D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam D

Baie gerieflik, pragtige see-uitsig.

Alles was goed versorg. Die plek is op 'n great ligging.

Sarel H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Fantastiese vakansie!

Ons het so lekker gebly. Sharon is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om almal tuis te laat voel! Die woonstel is so gerieflik, met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie! Ons kom beslis weer kuier!

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie.

208 Les Mouettes
Frieda F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda F

Baie netjies, veilig, goed geleë en regtig goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Frans H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H

Heerlik, heerlik.

Ons het baie lekker gebly by Les Mouettes. Vriendelike mense en skoonmakers.

208 Les Mouettes se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet, en hoop om jul weer te sien.
Groete Sharon

208 Les Mouettes
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Clean and well looked after place.

Surely recommend people to stay over at this place. Could just improve the braai area, especially when it rains.

Paul G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G

Baie lekker ingerigte woonstel en goed geleë.

Woonstel is netjies, goed ingerig, skoon. Baie mooi uitsig.

Dale H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H

Noisy pipes, beautify location, value for money!

No keys/message to get keys was issued to me the morning we were checking in. I had to track down a manager to help me out with keys at the last moment. The main bed was really comfy with beautiful quality linen. Adequate spare blankets were supplied. The daily cleaner was friendly and helpful. Same lady every day. It was nice to have continuity. Wi-Fi was easy to connect to and worked well. DStv worked well on that enormous TV screen! Plenty of storage cupboards in the bedrooms to pack away and keep the room tidy. Suitcases fitted into the cupboards. A few coat hangers supplied were appreciated. En-suite loo doesn't flush clean. Not even a single square of single-ply loo paper! Main bathroom door sticking due to condensation damage at the bottom and could really use a few hooks behind the door to hang towels/clothes while in the shower. No hooks behind any of the bedroom doors for that little extra space to hang damp towels. The mirror on the dressing table needs to be replaced. Fridge needs to be upgraded - old and nasty looking, door shelf broken inside, resulting in reduced usable space. Couldn't get blinds along the passage to stay open/lifted up. No mention on the website about bringing own kitchen towels, bath towels, swimming towels, toilet paper or coffee and/or tea making stuff! Nasty surprise to have to go out and buy once we were already down at the beach. Pipes in the building are really noisy! You can hear others flushing their loos and using their showers! Need cereal bowls - only 3 very shallow big bowls that passed as dinner plates, nothing suitable for cereal and milk. Not plastic storage units/containers for sugar etc. supplied, no mention on the website. A heads-up to bring my own, would have been really great. The website says check out by 10:00, but you get a notice from the cleaner, telling you to be out by 08:00. Big pressure at the last moment, not pleasant. Undercover parking was great! Trolleys supplied to help take loads of bags and suitcases upstairs were a huge bonus! No laundry in the building, but there are laundromats at the shopping centre, so not a major issue. There is a folding clothes horse on the veranda that was really useful for wet towels and smalls. Breakfast on the veranda, over-looking the sea was a special treat!

Vimal L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vimal L

Construction noise affected my stay.

Basic accommodation - large TV and good sea view from balcony. I was not informed about constant noise from building construction during my stay.

208 Les Mouettes se terugvoer

Good day
We have requested from now on to be informed should any construction take place near our unit.
We apologise as we ourselves weren't aware of this.

208 Les Mouettes
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6ac401f588062ce2af80c86b0e589aef4a7b2f6d641831ea52bf049e7820685d7c50153cabc0d65d06dca5e19b0bd11004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 96B Compensation Beach Road Les Mouettes 208 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.534495633329 31.222079227137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang