Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

208 Les Mouettes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christelle A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Besonders rustig en baie ontspanne. Ons het ons verblyf by 208 Les Mouettes baie geniet, veral om ontbyt op die balkon te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker mooi uitsig. Lekker gebly maar. Nie 'n volledig toegeruste kombuis nie. Die stoof is nie in 'n goeie toestand nie. Die yskas het 'n gekraakte groentebak. Die stort se seepbak is half vas. Daar is geen wasmasjien nie. Sal tog weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We really enjoyed our stay. The apartment at 208 Les Mouettes was spacious and neat. The pool was nice and the location was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie S
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Money well spent. Relaxing. Lovely to have such a beautiful pool to relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rakhi V
Kort verblyf
3.6
Jun 2024

It was pleasant. Our stay at the holiday house was overall enjoyable. The apartment itself was fine, and the view was absolutely amazing. However, there are a few areas that could use some improvement. Firstly, the stove and oven could benefit from an upgrade, as well as the main bathroom toilet. Additionally, we found that the dishes were dirty upon our arrival, which was a bit disappointing. Despite these issues, we had a pleasant stay and appreciated the beautiful surroundings. With a few upgrades and better attention to cleanliness, this place would be perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker gewees. Dankie. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Was pleasant. Very nice, neat area. Beautifully decorated and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Amazing! It was really amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mooi woonstel, pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel en tuine is netjies, en die uitsig en ligging onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
208 Les Mouettes
Baie dankie kom kuier gou weer.

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie lekker week, eenheid skoon en netjies met pragtige uitsig op die see. Eenheid is netjies, met baie mooi uitsig op die see, reg op die strand, kompleks veilig en baie netjies met baie mooi swembad. Baie eetplekke naby kompleks. Heelwat om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 185

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6ac401f588062ce2af80c86b0e589aef4a7b2f6d641831ea52bf049e7820685d7c50153cabc0d65d06dca5e19b0bd11004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 96B Compensation Beach Road Les Mouettes 208 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.534495633329 31.222079227137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang