208 Les Mouettes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-kusweg 96B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die balkon bied 'n uitsig oor die swembad en see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na die balkon.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n klein omsetter indien daar kragonderbrekings is en dit voorsien krag aan die TV, WiFi en een lig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Dis naby die strand, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 186
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Compensation-kusweg 96B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 208 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-kusweg 96B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang