Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

208 Monaco Gardens

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ek het amper nie huis toe gegaan nie. Dit was die mees gerieflikste verblyf. Jaco het so baie moeite gedoen met sy woonstel om dit so gerieflik moontlik te maak. Die woonstel is lekker ruim, want met drie tieners is daar altyd die risiko om op mekaar te wees. Die lieflikste uitsig, veral met sonsondergang. Die weer was ongelukkig goor, want die pragtige swemarea het my kinders geroep. Ons sal definitief weer hier wil tuisgaan as ons weer in die Strandarea moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132, Eenheid 208 Monaco Gardens, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c111c57233aa380ca77913e72df1e874727da5282e9bdaa5eb32dcce9893fd4eab63eb3621396b813cadc86f575299fdc70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 132 Beach Road Unit 208 Monaco Gardens 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113187028128 18.8228560295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang