Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

208 Monaco Gardens

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132, Eenheid 208 Monaco Gardens, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

208 Monaco Gardens is 'n lieflike strandfront selfsorgwoonstel wat in die veilige Monaco Gardens-kompleks geleë is, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Vir gastevermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek wat oor die swembad uitkyk. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area en veilige ondergrondse parkeerplek word gebied. Die ligging van hierdie eenheid is naby die strand, winkels, restaurante en ontspanningsgeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kusweg 132, Eenheid 208 Monaco Gardens, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132, Eenheid 208 Monaco Gardens, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c111c57233aa380ca77913e72df1e874727da5282e9bdaa5eb32dcce9893fd4eab63eb3621396b813cadc86f575299fdc70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 132 Beach Road Unit 208 Monaco Gardens 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113187028128 18.8228560295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang