Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20A Castleton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 20A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20A Castleton is ’n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Castleton Holiday Resort in Plettenbergbaai, net 2,5 km vanaf Robbergstrand en 9 km vanaf Robbert Natuurreservaat.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis en -sitarea en ’n beskutte stoep. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ’n deur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel ’n badkamer wat ’n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Die sitarea het gerieflike banke en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is WiFi. Die beskutte stope het ’n tweede sitarea, ’n gasverwarmer, ’n etenstafel met sitplekke en ’n ketelbraai. Die stoep het skuifdeure wat kan oopmaak en na die tuin-area lei.

Castleton Holiday Resort bied ’n gemeenskaplike swembad, ’n speelgrond vir kinders, mini-gholf, wasgoeddiens, tennis en ’n speletjieskamer. Daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Castleton 20A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20A Castleton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 20A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0455c105af2a5bac44559d70ab0a1d89eba286d307d2d38973dc2650eaf1b851cc15a22839eb579f909c0a84c6e87687646e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Piesang Valley Road 20A Castleton 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052249756541 23.354294769312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang