Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20onPlover

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilma V
1 nag
5.0
Okt 2024

Netjies. Skoon, al die geriewe wat mens nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beveel sterk aan, uitstekend. Baie lekker gebly. Home away from home. Stil en rustig. Ruim en het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Moet weer naweek! Beste lang naweek in 'n lang tyd. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Gerieflik naby aan winkels en baie om te doen in die area. Mense in die area ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilig, vriendelik en verfrissend. Baie vriendelike eienaars. Hulle het ons vreeslik tuis laat voel. Veilige, rustige en stil area. Jy kan nie glo dat jy eintlik in die middel van Fourways-area is nie. Baie lekker ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Teen hierdie goeie prys, sal ek dit beslis weer doen. Baie dankie, Lisa!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gebly in rustige area. Het baie lekker gebly. Verblyf was netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het vir ons oornag verblyf. Is ideaal geleë naby Monte Casino vir die van ons wat nie die stad of verkeer ken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A suitable, stylish, spacious, safe stay at a reasonable price. Fourways is a busy area, but with the help of Google Maps, we found the premises easily. We watched someone open the barrier and learnt how to get into the area. There is good external parking. The key box worked perfectly, and we entered the spacious premises. These were exceptionally well-equipped, and despite its location, the area is quiet. We had most of our meals on the patio. The bed was very comfortable, and the bedding and towels of a high quality. There were plenty of toiletries. The TV was of a high standard with Netflix, YouTube, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 20, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfefba829452ee9faf3a15e1a7c1a29286852fab2d768393f44c071876971c0e2f0860d05aafb4cc96c6f1f22e52907150cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 20 Plover Street Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0304859 28.0024603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang