Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20onPlover

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 20, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20onPlover is 'n oulike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar s'n geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Fourways, Sandton. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n oornagverblyf of 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Van die slaaparea lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met 'n gasbraai en buitesitplek onder 'n sambreel wat die ideale plek is vir gaste om saans gehaltetyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Monte Casino, restaurante en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ingrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel sterk aan, uitstekend. Baie lekker gebly. Home away from home. Stil en rustig. Ruim en het alles wat jy benodig.
Okt 2024
Adele F
Saam met lewensmaat
5.0
Moet weer naweek! Beste lang naweek in 'n lang tyd. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Gerieflik naby aan winkels en baie om te doen in die area. Men...
Sien meer
Aug 2024
Lisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, vriendelik en verfrissend. Baie vriendelike eienaars. Hulle het ons vreeslik tuis laat voel. Veilige, rustige en stil area. Jy kan nie glo dat...
Sien meer
Feb 2024
Cindy N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.
Feb 2024
Marlise S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Goeie waarde vir geld.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ploverstraat 20, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Gaste dink 20onPlover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 20, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfefba829452ee9faf3a15e1a7c1a29286852fab2d768393f44c071876971c0e2f0860d05aafb4cc96c6f1f22e52907150cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 20 Plover Street Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0304859 28.0024603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang