Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20onPloverToo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 20, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20onPloverToo is 'n oulike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar s'n geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Fourways, Sandton. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n oornagverblyf of 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met 'n braai en buitesitplek onder 'n sambreel wat 'n ideale plek is vir gaste om saans gehaltetyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Monte Casino, restaurante en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plover-straat 20, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 20, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA502b15927d02d36135f8a09d5f5ad173223efd3418ba3c602b22aa408c798efcc034ba8dadfac92621d63a65bcf883063faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 Plover Street Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.030474 28.0024776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang