Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Akrotiri

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir 21 Akrotiri
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willem P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Heerlik.

Dit was regtig heerlik. Sal vir seker weer terugkom. Dennis was ook baie behulpsaam met enige vrae en alles vinnig gesorteer. Blyplek is fantasties gewees. Is ons 2de keer daar gewees en sal nog vele kere terugkom. Baie dankie Dennis vir die heerlike vakansiewoning.

Andries S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig.

Baie veilige ligging, skoon en net alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys. Dennis was net 'n telefoonoproep weg vir as daar probleme is.

Kelly D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D

We had the most amazing time, and will definitely stay here again!

We had an amazing few days, it was the perfect place!

Therusha C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therusha C

The apartment has the most amazing sea view and sunrise.

We really enjoyed our visit. We had an amazing few days, it was the perfect place! We will definitely visit again.

Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Ons het lekker gerus.

Verblyf was lekker. Ons hou van rondry, maar vir 'n seevakansie en as jy elke dag op die strand wil wees, is dit onprakties. Dit is 'n ver stap en baie trappe strand toe. Skoonmakers het die venster oopgelaat en ape het saam met ons vakansie gehou. Dit was nie so lekker nie.

Hendrik V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V

Moes kuier kort knip a.g.v. beplande herstelwerk met krag. Dit was glad met my be.

Verblyf was baie lekker.

Jacques A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques A

Geld mors.

Uitsig baie mooi. Dis al baie slegte rioolreuk uit die stort, sodat jy glad nie kos kan maak nie. Ook 'n opstopper moet sit. Geen hulp nie, moes self probeer planne maak om te slaap met die reuk uit die stort. Jy gaan na 'n selfsorg eenheid. Dan eet jy eerder uit.

Vernon L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon L

Het dit baie geniet.

Uitstekende verblyfplek.

Clement C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C

Excellent value and great location.

The apartment was well-equipped, very convenient, and a perfect choice for staying on the Dolphin Coast. The Santorini village is safe and it is easy to access the beach area. We were pleasantly surprised with all the wildlife around and are looking forward to our next stay!

Stella L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella L

Dit is ons 2de kuier by 21 Akrotiri.

Dit is ons 2de kuier hier by julle, van inklok tot uitklok kan ons eerlik niks fout vind nie, als is mooi netjies en op hul plek. Ons sal hul beslis weer besoek.

Miemie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie C

Meubels is bietjie oud, maar die diens was baie goed. Die uitsig was uitstekend.

Ons het ons kuier baie geniet. Die uitsig van die see was prentjie mooi. Ons het baie veilig gevoel, lekker geswem in die see en swembad.

Marizaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan V

Ons kuier was baie lekker en rustig. Die uitsig is perfek vir vroegoggend dolfyn- en walviskyk.

Ons was teleurgesteld toe daar nie WiFi of DStv beskikbaar was nie en die garagedeur wou ook nie oop nie. Alles was verder in orde en ons het lekker gebly.

Ina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Puik eenheid.

Puik en baie veilig verblyf. Sal aanbeveel vir persone maar as gevolg van knieg operasie kon ons nie veel beweeg nie. Sal in die toekoms met bespreking in ag neem.

Adli L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adli L

Baie lekker. Ligging is onverbeterlik. Skoonmaakdiens was 'n bonus.

Die kombuis kort aandag. Laaie is gebreek. Daar was onsekerheid by die eienaar oor ons vertrekdatum (5 Jan). Hulle was onder die indruk dat dit die 3de Jan was en die DStv was ook die 3de afgesit. Gelukkig het ons hulle nommer gehad, en dis weer aangesit.

Jackie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Was baie lekker. Strand was loopafstand, maar baie trappe om terug te kom.

Verblyf was netjies, maar daar is klein goedjies wat kan verbeter. Lig in kombuis by stoof was geblaas. Mikrogolf het nie gewerk nie. Daar was 'n visreuk in die eenheid. Bad se kraan stukkend, moes water vanaf stortkop volmaak. Behalwe vir dit, was dit 'n baie aangename en bekostigbare plekkie.

Doug J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doug J

Good location and views.

Good, but the accommodation was a bit run down. The microwave was not working, bedding needs attention, and DSTV only worked for two days, then went to a small bouquet.

21 Akrotiri se terugvoer

The microwave has been replaced and the DSTV is working as per the feedback from current guests. Unfortunately, the bath must be filled from the shower head above the bath. This issue can only be resolved by removing the wall tiles, which is not feasible at this time.

21 Akrotiri
Ross G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G

Sal weer gaan.

Die uitsig is fantasties, daar is 'n Weber vir braai en skoonmaker daagliks. Dis baie beter as wat die foto's en beskrywing aandui.

Zandi K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi K

Heerlike wegbreek by die see.

Ons het baie lekker gekuier, mooiste uitsig. Het walvisse en dolfyne gesien vanaf die balkon. Loopafstand van stand en getypoel. Die Hole in the wall was ook nog 'n bonus. Sal definitief die eenheid aanbeveel. Het die heeltyd veilig gevoel en kon vir niks meer gevra het nie. Sal gou weer wil kom kuier.

Lizzette O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette O

Pragtige uitsig en waarde vir geld.

Baie veilig en vriendelike sekuriteitswagte. Net geen onderdak-parkering en geen kluis nie.

Sonja F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Beautiful view.

21 Akrotiri has beautiful sea views. Our stay was comfortable. Everything we need was available. Lovely walk way down to swimming beach. Will definitely return. Service we received from host was great. Thank you.

Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

It is one of the best places we have stayed in the North Coast.

The unit is very spacious with a large kitchen, tumble dryer, washing machine and dishwasher. All three appliances came in very handy. The morning view is spectacular. Would recommend the unit to anyone.

21 Akrotiri se terugvoer

Thank you for your great review. Please come again. Regards Dennis

21 Akrotiri
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Ontspannend, heerlik.

Ons het ons verblyf baie geniet, eienaars moet aandag gee aan paar klein goed wat ons aan hom gekommunikeer het. Kom beslis weer.

Yolandi T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Beste uitsig.

Ons sal graag weer by 21 Akrotiri bly. Dit was baie skoon en die uitsig en klein tuintjie maak dit perfek vir wanneer die wind op die strand waai.

Babsie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie D

Baie lekker gebly.

Die eenheid kon bietjie skoner gewees het en die plekkie kort bietjie onderhoud bv. die hoofslaapkamer se toiletsitplek is stukkend en die breekware in die kombuis was nie genoeg nie. Verder het ons dit baie geniet

Dirk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Die uitsig is onvergeetlik, sonopkoms met die golwe in agtergrond en 'n uitkyk oor die see met dolfyne wat 'n klipgooi weg swem.

21 Akrotiri het baie potensiaal met die uitsig, picture perfect!

Mariana M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana M

Pragtige ligging, mooi uitsig.

Pragtige ligging. Maar sommige kombuisware verwaarloos en moet vervang word.

Mark S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mark S

I never got what I paid for.

It was more of a 4 bed than a 5 bed, I would not have my kids sleep outside there on that broken sleeper sofa. I can send you pics if you want? The DStv did not work. I phoned Michael who said he would sort it out and never did.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec31f126d1b309141af37ea236b5798d1a89a0cc4ab156312182d092c2977ae61a06ccbdc36042f83972f814ff717fd4210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 101 Ocean Drive 21 Akrotiri, Santorini Complex 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.52453765572 31.226466278582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang