Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Akrotiri

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Willem P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik. Dit was regtig heerlik. Sal vir seker weer terugkom. Dennis was ook baie behulpsaam met enige vrae en alles vinnig gesorteer. Blyplek is fantasties gewees. Is ons 2de keer daar gewees en sal nog vele kere terugkom. Baie dankie Dennis vir die heerlike vakansiewoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig. Baie veilige ligging, skoon en net alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys. Dennis was net 'n telefoonoproep weg vir as daar probleme is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

We had the most amazing time, and will definitely stay here again! We had an amazing few days, it was the perfect place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therusha C
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

The apartment has the most amazing sea view and sunrise. We really enjoyed our visit. We had an amazing few days, it was the perfect place! We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Ons het lekker gerus. Verblyf was lekker. Ons hou van rondry, maar vir 'n seevakansie en as jy elke dag op die strand wil wees, is dit onprakties. Dit is 'n ver stap en baie trappe strand toe. Skoonmakers het die venster oopgelaat en ape het saam met ons vakansie gehou. Dit was nie so lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Moes kuier kort knip a.g.v. beplande herstelwerk met krag. Dit was glad met my be. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Geld mors. Uitsig baie mooi. Dis al baie slegte rioolreuk uit die stort, sodat jy glad nie kos kan maak nie. Ook 'n opstopper moet sit. Geen hulp nie, moes self probeer planne maak om te slaap met die reuk uit die stort. Jy gaan na 'n selfsorg eenheid. Dan eet jy eerder uit.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vernon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Het dit baie geniet. Uitstekende verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clement C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Excellent value and great location. The apartment was well-equipped, very convenient, and a perfect choice for staying on the Dolphin Coast. The Santorini village is safe and it is easy to access the beach area. We were pleasantly surprised with all the wildlife around and are looking forward to our next stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit is ons 2de kuier by 21 Akrotiri. Dit is ons 2de kuier hier by julle, van inklok tot uitklok kan ons eerlik niks fout vind nie, als is mooi netjies en op hul plek. Ons sal hul beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec31f126d1b309141af37ea236b5798d1a89a0cc4ab156312182d092c2977ae61a06ccbdc36042f83972f814ff717fd4210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 101 Ocean Drive 21 Akrotiri, Santorini Complex 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.52453765572 31.226466278582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang