Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Akrotiri

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Baie lekker geslaap. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Johannes Jacobus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik. Dit was regtig heerlik. Sal vir seker weer terugkom. Dennis was ook baie behulpsaam met enige vrae en alles vinnig gesorteer. Blyplek is fantasties gewees. Is ons 2de keer daar gewees en sal nog vele kere terugkom. Baie dankie Dennis vir die heerlike vakansiewoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig. Baie veilige ligging, skoon en net alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys. Dennis was net 'n telefoonoproep weg vir as daar probleme is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ude H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Rustig, goeie waarde vir geld, uitstekende diens. Baie lekker, alles was net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therusha C
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

The apartment has the most amazing sea view and sunrise. We really enjoyed our visit. We had an amazing few days, it was the perfect place! We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salesh B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Value for money. Great views, needs some attention though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Ons het lekker gerus. Verblyf was lekker. Ons hou van rondry, maar vir 'n seevakansie en as jy elke dag op die strand wil wees, is dit onprakties. Dit is 'n ver stap en baie trappe strand toe. Skoonmakers het die venster oopgelaat en ape het saam met ons vakansie gehou. Dit was nie so lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anké V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Lekker! Dit was 'n baie aangename verblyf, vir die kort rukkie wat ons daar was. Dit was netjies en skoon. Ek sal net 'n aanbeveling maak dat die eienaar dalk net 'n flip-file opstel i.v.m. nodige inligting bv: 'Waar om die sleutels te los' as jy uitklok en om vooraf te kommunikeer waar om die sleutel te kry i.v.m. die akkommodasie en net meer op te volg i.v.m. of alles in plek is en uit te reik indien daar probleme/ onsekerhede is. Ek het dit wat wel nie in plek was nie oor gekommunikeer aan die eienaar direk. Die hoofslaapkamer se badkamerlig 'shock' mens wanneer mens hom aanskakel. Dit is 'n veiligheidsrisiko waaraan net aandag gegee moet word.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Moes kuier kort knip a.g.v. beplande herstelwerk met krag. Dit was glad met my be. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Geld mors. Uitsig baie mooi. Dis al baie slegte rioolreuk uit die stort, sodat jy glad nie kos kan maak nie. Ook 'n opstopper moet sit. Geen hulp nie, moes self probeer planne maak om te slaap met die reuk uit die stort. Jy gaan na 'n selfsorg eenheid. Dan eet jy eerder uit.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Akrotiri 21, Santorini-kompleks, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec31f126d1b309141af37ea236b5798d1a89a0cc4ab156312182d092c2977ae61a06ccbdc36042f83972f814ff717fd4210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 101 Ocean Drive 21 Akrotiri, Santorini Complex 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.52453765572 31.226466278582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang