Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Beach Break

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Break 21, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Beach Break is 'n stylvolle strandfrontwoonstel wat met 'n gemeenskaplike swembad spog. Dit is in die hartjie van die wêreldbekende Blouberg-area geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Die verblyf het 'n omsetter wat krag aan alles behalwe die stoof voorsien.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met buitesitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 49

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Break 21, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Break 21, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aeb95b6e9420837bb5e5e3803a9a8e7a8357c60ebf6d111c7562b0f402be50a6caed4a6573d9666e09cfefd31f8e250181f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 Beach Break Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824881 18.480176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang