Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Cabanas Del Mar

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Elouise G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Gesin van 6 in Desember. Die ligging is perfek vir 'n gesin met kinders, veral met die swembad in die kompleks. Die woonstel is netjies, maar is bietjie knap vir 'n gesin van 6. Stel voor om eerder 'n slaapbank in te sit vir ekstra slaapplek as die sitkamerbanke. Het goeie diens gelewer vanaf oomblik van bespreking tot ons weer vertrek het. Sy was behulpsaam met enige vrae en selfs met die klein goedjies wat fout was. Goeie keuse vir jou volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Thank you, Elouise, for your lovely review. Both couches in the lounge are sleeper couches and open up into beds that can sleep 2 people. Hope to see you again soon...

Ewert S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2023

Skoon en netjies, maar ander dienste is swak. Die woonstel is skoon en netjies, maar daar is verskeie probleme: 1. Met aankoms het die DSTV nie gewerk nie. Die decoder het aangekom asof dit pas geïnstalleer was. Ek het met verskeie opsies bespeel en kon dit aan die werk kry. Die eienaar het geen moeite gedoen om die probleem op te los nie. 2. Die wifi is nutteloos. Daar is een kol in die woonstel waar die wifi werk and dan is die sein nog baie swak. Die eienaar het geen proging aangewend om dit te verbeter nie. Ek het net 'n boodskap ontvang: "No that's the only wifi". 3. Ons is ingelig na ons reeds vertrek het dat handdoeke nie verskaf word nie. Dit word ook nie vooraf genoem nie. 4. Daar was slegs een toiletpapierrol (baie swak kwaliteit) in die woonstel met aankoms. 5. Nie een van die slaapkamers het 'n venster na buite nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Thank you Ewert for your review. The complex has communal WiFi and unfortunately, the signal is sometimes poor. We, as owners, did lodge complaints and it has recently been upgraded to a fibre connection. The DSTV dishes are situated on the rooftop, and we do have problems with monkeys. It was a once-off issue and guests that stayed after you did not experience any problems. I notified you as soon as I received your booking that I did not provide towels, but you were already on the road when you made the booking. I am so sorry that you experienced these problems but I do hope to welcome you again soon.

Nolwazi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Everything was just perfect. Definitely coming back. The apartment is very open, elegant and the privacy is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Thank You Nolwazi for your lovely review. I am glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

Tanya P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Very neat and very safe. Walking distance to beach. We had a problem with the satellite dish. It was sorted out ASAP by the owner. She was very helpful. We had a lovely time. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Thank you, Tanya, for your review. I am glad you enjoyed your stay at Cabanas 21 and look forward to welcoming you and your family in the future.

Cleodore L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

It was an excellent stay. The place was clean, safe and a healthy environment, close to sea and to shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Dear Cleodore Thank you for your review. Good to see that you enjoyed your stay at Cabanas 21

Amanda D
1 nag
5.0
Mrt 2020

Lovely unit and a very kind, helpful, involved host. Unit was clean and ready for our stay. The office was super helpful, they supplied me with a parking spot right close to the unit and office as I have mobility issues. The guard at the gate was very sweet and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
21 Cabanas Del Mar
Dear Amanda. Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6a663207f2da587b9e0429ee3356d94c7cd1dc28567c64c89f9365bcb83fc47a20cc65d3574393f572d66c9a6d95b323b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092050779743 30.861839152128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang