Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Capri

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir 21 Capri
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juanet W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanet W

Gerieflik en gemaklik.

Die woonstel is baie sentraal geleë en vir ons as Comrades-hardlopers was dit 'n ideale blyplek. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat Toti wil besoek.

Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Lekker.

Baie lekker oulike plekkie.

Ronel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Dit was 'n baie mooi eenheid, maar die TV het nie gewerk nie, dit het geen signal gehad nie.

Baie lekker, dankie, sal weer kom.

Anell S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anell S

Baie lekker gekuier naby alles, loop afstand.

Ja, ons het dit geniet. Dit was rustig.

Joseph H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph H

Baie geniet en gerus.

Loopafstand van omtrend als af en baie veilig gewees.

William S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William S

Teleurstellend.

Die ligging is nie vir iemand wat wil vakansie hou nie. Die parkeering is nie voldoende nie veral nie no.21 nie en daar is ook geen onderdak-parkeerarea nie. Geen WiFi beskikbaarheid nie. Die braai-area is onpersoonlik en die roosters was seker 10 jaar gelede skoon gemaak. Die agent het nie die nodige inligting aan ons verskaf nie en a.g.v. dit het beide van ons Ecoli-virus opgetel. Die Durban Metro het 'n kennisgewing uitgesit dat van die strande gesluit is a.g.v. hoë Ecoli-vlakke in die water, maar die kennisgewing was nooit aan ons bekend gemaak voor ons bespreking nie. Ons het 'n see-vakansie bespreek om die seelug en water te geniet maar het 'n teleurstelling en 'n virus inruil gekry.

21 Capri se terugvoer

William. Firstly, please accept my sincere apologies for your bad experience. The beaches have been closed and re-opened frequently over the past couple of weeks and it is very difficult to predict this in advance. Although this unit does not have a sea view, it is 30 meters from the beach front. In addition, we do not advertise undercover parking nor Wi-Fi. (I arranged for you to use another parking, which I always do to accommodate bigger vehicles.) It is unfortunate that none of your concerns were raised with me directly.
Wishing you the best.

21 Capri
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e61a89cedeb5d340c92fbfe8d572ec0e671eb520d1a97e3c6a82b83505267732d3df6f135b89708821f2f63e848fe0de60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 49 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.0537825 30.886526546627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang