Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Capri

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Capri is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n strandfront-kompleks in Amazimtoti. Die eiendom is naby restaurante, asook besienswaardighede in die area en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, badkamer en kombuisie. Daar is 'n dubelbed, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook ingeboude kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area op die eerste verdieping en 'n buitestort om seesand af te spoel op die grondverdieping. Toegang tot die woonstel sluit 'n hysbak en trappe in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Juanet W
5.0
Gerieflik en gemaklik. Die woonstel is baie sentraal geleë en vir ons as Comrades-hardlopers was dit 'n ideale blyplek. Sal dit beslis aanbeveel vir e...
Sien meer
Jun 2024
Carla V
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Baie lekker oulike plekkie.
Des 2023
Ronel O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie mooi eenheid, maar die TV het nie gewerk nie, dit het geen signal gehad nie. Baie lekker, dankie, sal weer kom.
Mei 2023
Joseph H
4.8
Baie geniet en gerus. Loopafstand van omtrend als af en baie veilig gewees.
Apr 2023
Anell S
Saam met lewensmaat
3.8
Baie lekker gekuier naby alles, loop afstand. Ja, ons het dit geniet. Dit was rustig.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Capri het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA088c0f68feef166dd2b6ee617d79c10164f2bc767fbdc3be0a83628a84c617d804009d068efc36f563ab5fdebe403ebadf5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 49 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.0537825 30.886526546627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang