21 De Valle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel.
Lees meerMev M - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, neat, and everything we needed.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, JP, dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het 'n wonderlike jaar! Groete, Gerrie
Roelf S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
21 De Valle se terugvoer
Dankie, Roelf! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek is bly om te hoor dat julle die tyd geniet het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete Gerrie
Anneline A - Apr 2023
Algehele gradering
Gerrie was baie behulpsaam en gasvry.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Anneline
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly dat julle die tyd geniet het. Julle was wonderlike gaste en ek waardeer dat julle mooi na die plek gekyk het. Julle is altyd welkom. Mooi wense vir die toekoms. Groete Gerrie
Joanel G - Feb 2023
Algehele gradering
Extremely satisfied!
21 De Valle se terugvoer
Hello Joanel, thank you very much for your nice review. I am glad that the apartment was to your satisfaction. You were wonderful guests and I wish you and your family all the best for the future. Regards, Gerrie.
Susan V - Des 2022
Algehele gradering
Alles by 21 De Valle was perfek, netjies en skoon.
Lees meer21 De Valle se terugvoer
Hallo Susan, baie dankie vir jul mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Dankie dat julle mooi na die woonstel gekyk en dit skoon agtergelaat het. Beste wense vir die toekoms. Groete, Gerrie.
Elna W - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuier in pragtige skoon eenheid, ideaal geleë 'n hanetree van pragtige Diazstrand af. Gerrie is 'n effektiewe en uitstekende gasheer en het met uitstekende kommunikasie alles seepglad laat verloop.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Elna baie dankie vir jou pragtige resensie! Julle was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelaat het. Julle sal altyd welkom wees! Groete Gerrie
Petro S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see.
21 De Valle se terugvoer
Hallo Petro, dit was lekker om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Gerrie.
Audrey R - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
21 De Valle se terugvoer
Hi Audrey,
I am glad that you enjoyed your stay. You were wonderful guests. It was nice hosting you.
Kind regards,
Gerrie
Leandri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Leandri
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek is verheug dat julle lekker gebly en jul wegbreek geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Gerrie.
Otto K - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek en die eienaar het fantastiese diens gelewer - hoogs aanbeveelde eenheid.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Otto
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Wens julle 'n voorspoedige jaar toe!
Groete
Gerrie
Zelda M - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker!
21 De Valle se terugvoer
Hallo Zelda, ek is bly julle het die eenheid geniet. Dankie vir jul bespreking. Natuurlik is julle welkom om weer te kom bly. Groete, Gerrie.
Abu M - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome.
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Abu
Thanks for your nice review! I am happy that you enjoyed your stay. Best wishes.
Kind regards
Gerrie
Jaco E - Nov 2020
Algehele gradering
Verblyf was fantasties!
21 De Valle se terugvoer
Hallo, Jaco dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het tuis gevoel en julle is verseker baie welkom om weer te kom bly. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Wens julle 'n wonderlike 2021 toe!
Vriendelike groete
Gerrie
Lizelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese woonstel met uitsig.
21 De Valle se terugvoer
Hi, Lizelle
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees. Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Gerrie
Tinus H - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige eenheid en heerlike vakansie!
21 De Valle se terugvoer
Dankie, Tinus vir die mooi resensie. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Vriendelike groete
Gerrie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang