Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 De Valle

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel. Pragtige netjiese woonstel met als wat jy benodig. Baie lekker ruim patio en mooi uitsig. Die woonstel blok self is ook pragtig en baie mooi instand gehou met pragtige groot swembad en grasperk. Genoeg parkering vir voertuig en sleepwaentjie. Die ligging is perfek van Diaz swemstrand en die supertubes oorkant die pad is natuurlik 'n wenner vir enige iemand met kinders. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer van 21 De Valle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Clean, neat, and everything we needed. Very neat and clean. Walking distance from the beach, and my son enjoyed the swimming pool in the complex. Everything we needed was in the apartment. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, JP, dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het 'n wonderlike jaar! Groete, Gerrie

Roelf S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Absoluut, elke oomblik van die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Dankie, Roelf! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek is bly om te hoor dat julle die tyd geniet het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete Gerrie

Anneline A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerrie was baie behulpsaam en gasvry. Ek was al 'n paar keer in Mosselbaai op vakansie. Maar Gerrie se eenheid het dit oortref, die spasie was genoeg vir al 6 mense, die eenheid goed ingerig. Ons het niks gekort nie, alles was beskikbaar. Ek sal definitief teruggaan vir my volgende vakansie. Dankie Gerrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Anneline Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly dat julle die tyd geniet het. Julle was wonderlike gaste en ek waardeer dat julle mooi na die plek gekyk het. Julle is altyd welkom. Mooi wense vir die toekoms. Groete Gerrie

Joanel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Extremely satisfied! Beautiful view, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hello Joanel, thank you very much for your nice review. I am glad that the apartment was to your satisfaction. You were wonderful guests and I wish you and your family all the best for the future. Regards, Gerrie.

Susan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Alles by 21 De Valle was perfek, netjies en skoon. Gerrie is 'n baie betroubare gasheer en ons het glad nie onseker gevoel oor enige iets nie. Die plek is pragtig en het alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly, gebraai en gekuier. Die ligging is in die middel van al die lekker vakansiebedrywighede en die tieners kon veilig op hul eie rondgaan, kuier en strand toe gaan. Dit is naby die Langeberg Mall en ook naby aan die dorp en ander restaurante. Heerlik vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo Susan, baie dankie vir jul mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Dankie dat julle mooi na die woonstel gekyk en dit skoon agtergelaat het. Beste wense vir die toekoms. Groete, Gerrie.

Elna W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Wat 'n heerlike kuier in pragtige skoon eenheid, ideaal geleë 'n hanetree van pragtige Diazstrand af. Gerrie is 'n effektiewe en uitstekende gasheer en het met uitstekende kommunikasie alles seepglad laat verloop. Eerste keer wat my kids nie haastig geraak het om terug te gaan huis toe nie. Sal graag weer daar wil gaan kuier as ons Vader dit so beskik. Baie dankie en groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Elna baie dankie vir jou pragtige resensie! Julle was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelaat het. Julle sal altyd welkom wees! Groete Gerrie

Petro S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Pragtige uitsig oor die see. Ligging is uitstekend. Sal dit definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo Petro, dit was lekker om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Gerrie.

Audrey R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Wonderful stay. Great location. Walking distance to gym, shop and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hi Audrey, I am glad that you enjoyed your stay. You were wonderful guests. It was nice hosting you. Kind regards, Gerrie

Leandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Die plek is ongelooflik mooi en modern met 'n see gevoel. Netjies en skoon met 'n ongelooflike see uitsig. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en het ongelooflike kliëntediens aangebied. Ons sal definitief weer die plekkie gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Leandri Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek is verheug dat julle lekker gebly en jul wegbreek geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Gerrie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D9UdnP1CViF6DJ62Hih3H8tCRRHJ6bTw899SQaqskJynNqVLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R986 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16045788153 22.108770712947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang