Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 De Valle

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 195 R1 076 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 De Valle is in Diaz-strand, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 kamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ‘n stapelbed. Die tweede badkamer het ‘n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en ‘n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, ‘n TV en ‘n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die eenheid lei na ‘n groot balkon met ‘n etenstafel vir 6, ‘n sambreel, Weber-braai en ‘n see-uitsig.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en ‘n swembad. Daar is ook 'n waskamer met wasmasjiene en 'n gemeenskaplike area waar klere gehang kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is net 100 m vanaf Diaz-strand en Diaz Waterpark met waterglybane en ander prettige doendinge. Die Diaz Hotel, wat langs De Valle is, bied spa-geriewe en ‘n restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sandra G
Gesin met tieners
5.0
Baie baie goed. Uitstekende verblyf en diens. Sal weer daar bespreek.
Sep 2024
Karen M
Gesin met tieners
5.0
Pragtige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel. Pragtige netjiese woonstel met als wat jy benodig. Baie lekker ruim patio en mooi uitsig. Die woo...
Sien meer
Apr 2024
Mev M
Gesin met tieners
5.0
Clean, neat, and everything we needed. Very neat and clean. Walking distance from the beach, and my son enjoyed the swimming pool in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Roelof Petrus S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Absoluut, elke oomblik van die verblyf geniet.
Nov 2023
Anneline A
Gesin met tieners
5.0
Gerrie was baie behulpsaam en gasvry. Ek was al 'n paar keer in Mosselbaai op vakansie. Maar Gerrie se eenheid het dit oortref, die spasie was genoeg ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 De Valle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 076
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 076
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D9UdnP1CViF6DJ62Hih3H8tCRRHJ6bTw899SQaqskJynNqVLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 076 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16045788153 22.108770712947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang