Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Eden Sands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was heerlik en eenheid pragtig. Dit was regtig 'n pragtige eenheid. Ons kan oor niks kla nie. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful. 21 Eden Sands was absolutely beautiful, the view is breathtaking. We had an amazing stay, walking distance to beach and everything you need in the kitchen. I would highly recommend 21 Eden Sands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastic. We love the view. My children enjoyed their stay. Very safe, clean and the bed is very comfortable. We will love to come back again. Love the place a lot. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Rustig, net wat nodig was. 21 Eden Sands was lieflik, die uitsig is perfek, en dit is lekker om aan die slaap te raak met die branders naby jou. Die eienaar is ook baie behulpsaam met enige navrae en probleme.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Gerieflik en gemaklik. Ja, dit was baie lekker gewees. Die enigste ding wat gepla het, was die inkloktyd wat die eienaar gegee het. Dit stem nie ooreen met wat die vrou by die plek vir ons gegee het nie. Dit is baie gerieflik en gemaklik, en ons het dit baie geniet. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir iemand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imtiaz
21 Eden Sands
Hi Roelien. Thank you for the wonderful review, you are most welcome. I have reached out to you for details of what the front office told you about check-in times, so that I can address this with them. Thanks.

Norlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Fantastiese uitsig. Ons het rerig baie lekker gebly. Die plekkie was waarde vir geld. Ek en my man en seuntjie het so tuis gevoel. Dit was lekker rustig en goed toegerus. Ons sal met liefde enige tyd weer terug gaan. Dankie Eden, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly, netjies en modern, alles wat mens nodig het! Baie mooi woonstel. Netjies en modern, alles wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig oor die see. Sal defnitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Excellent. Was a great time. Definitely the neatest clean resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Good, enjoyable. Stay was good. Only downside was that the oven did not work correctly and needs to be repaired, and there were no sheets for the sleeper couches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Baie goeie diens en ervaring, skoon en gemaklik vir 'n ouerpaar met een of twee klein kinders. Uitsig is uitstekend. Gerieflike eenheid met goeie fasiliteite - redelik volledige kombuis, wasmasjien, groterige android TV (onthou om jou skakels vir jou gekose stroomprogramme saam te bring) en badkamer met 'n hoekbad en 'n stort-oor-bad. Het 'n botteloopmaker vir my rooiwyn en nie-oopskroef bier gemis. Braaigeriewe het roosters nodig - of bring jou eie saam. Die tafel vir 5 reg voor die groot vensters was elke dag gebruik vir ontbyt met wonderlike sonopkoms oor die see! Die onbeperkte uitsig oor die see en die veiligheidsbeheerde hekkie na die strand is 'n groot pluspunt. Dit was 'n fees om met die gedruis van die branders in die aand aan die slaap te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8411efbcf104443fd896f9ceea38c30163f6c76327b430b3019019d59cfc557ffa313d7e8e0f8d1d00b727799a81f6d5308f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit, Kingsburgh 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -30.099635091231 30.859610115414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang