Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Eden Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 21 Eden Sands
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Was heerlik en eenheid pragtig.

Dit was regtig 'n pragtige eenheid. Ons kan oor niks kla nie. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Lusinda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusinda P

Beautiful.

21 Eden Sands was absolutely beautiful, the view is breathtaking. We had an amazing stay, walking distance to beach and everything you need in the kitchen. I would highly recommend 21 Eden Sands.

Dineo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

Fantastic.

We love the view. My children enjoyed their stay. Very safe, clean and the bed is very comfortable. We will love to come back again. Love the place a lot. Keep it up.

Annelize M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Rustig, net wat nodig was.

21 Eden Sands was lieflik, die uitsig is perfek, en dit is lekker om aan die slaap te raak met die branders naby jou. Die eienaar is ook baie behulpsaam met enige navrae en probleme.

Roelien L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien L

Gerieflik en gemaklik.

Ja, dit was baie lekker gewees. Die enigste ding wat gepla het, was die inkloktyd wat die eienaar gegee het. Dit stem nie ooreen met wat die vrou by die plek vir ons gegee het nie. Dit is baie gerieflik en gemaklik, en ons het dit baie geniet. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir iemand.

21 Eden Sands se terugvoer

Hi Roelien. Thank you for the wonderful review, you are most welcome. I have reached out to you for details of what the front office told you about check-in times, so that I can address this with them. Thanks.

21 Eden Sands
Norlene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norlene B

Fantastiese uitsig.

Ons het rerig baie lekker gebly. Die plekkie was waarde vir geld. Ek en my man en seuntjie het so tuis gevoel. Dit was lekker rustig en goed toegerus. Ons sal met liefde enige tyd weer terug gaan. Dankie Eden, dit was fantasties.

Izak V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Baie lekker gebly, netjies en modern, alles wat mens nodig het!

Baie mooi woonstel. Netjies en modern, alles wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig oor die see. Sal defnitief weer daar gaan bly.

Anthony S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S

Excellent.

Was a great time. Definitely the neatest clean resort.

Craig S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S

Good, enjoyable.

Stay was good. Only downside was that the oven did not work correctly and needs to be repaired, and there were no sheets for the sleeper couches.

Bertus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus L

Baie goeie diens en ervaring, skoon en gemaklik vir 'n ouerpaar met een of twee klein kinders. Uitsig is uitstekend.

Gerieflike eenheid met goeie fasiliteite - redelik volledige kombuis, wasmasjien, groterige android TV (onthou om jou skakels vir jou gekose stroomprogramme saam te bring) en badkamer met 'n hoekbad en 'n stort-oor-bad. Het 'n botteloopmaker vir my rooiwyn en nie-oopskroef bier gemis. Braaigeriewe het roosters nodig - of bring jou eie saam. Die tafel vir 5 reg voor die groot vensters was elke dag gebruik vir ontbyt met wonderlike sonopkoms oor die see! Die onbeperkte uitsig oor die see en die veiligheidsbeheerde hekkie na die strand is 'n groot pluspunt. Dit was 'n fees om met die gedruis van die branders in die aand aan die slaap te raak.

Johann W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Fantasties.

Baie goeie verblyf! Alles wat nodig was. Sien sterre.

Francois F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Uitstekende waarde vir die prys.

Die woonstel is baie meer luuks as wat die foto's wys en die see-uitsig is wonderlik. Definitief 'n wenner in die prysklas.

Izaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan L

Fantastiese wegbreek.

Baie netjies en veilige omgewing.

Mientjie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie T

Rustige kuier by n ongelooflike bestemming.

Baie dankie vir n fantastiese kuier by 21 Eden Sands. Pragtige, skoon eenheid met die mooiste uitsig oor die see. Sal beslis weer bespreek.

21 Eden Sands se terugvoer

I'm really glad you enjoyed your stay. You are most welcome

21 Eden Sands
Elmari N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N

Uitstekende see-uitsig.

Woonstel is goed geleë en het 'n mooi see uitsig. Alles wat nodig is, is beskikbaar in die eenheid. Gratis WiFi is 'n bonus. Sal weer daar tuisgaan.

Mario T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario T

Baie netjies en goed geleë.

Skoon/netjies. Geen WiFi of koffie in die unit, maar het 'n goeie view. Onthou net eie handdoeke!

21 Eden Sands se terugvoer

Thank you for the good review and feedback and thanks for reminding guests about the house rules regarding towels. I would like to understand the "No Wi-Fi" comment as the unit is definitely Wi-Fi enabled. If there were any issues you experienced with connectivity I would have welcomed the opportunity to resolve this during your stay.

21 Eden Sands
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8411efbcf104443fd896f9ceea38c30163f6c76327b430b3019019d59cfc557ffa313d7e8e0f8d1d00b727799a81f6d5308f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit, Kingsburgh 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -30.099635091231 30.859610115414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang