Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21OnKleinKaroo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hermias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer gebruik maak van 21OnKleinKaroo en beveel dit aan. Parkering veilig. Verblyf was puik. Netjies, ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie uitsig en rustigheid. Goeie area naby skool en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier in Oudtshoorn. Ons het baie lekker gekuier by 21on Klein Karoo. Die kamer is baie luuks en al die items het gewerk. Ons het gemerk daar is nie 'n haardroër nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Kliëntediens was goed van die begin af. Kon selfs vroeër sleutel optel vir 'n vinnige (bag drop) voordat ons die KKNK gaan besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abongile M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Amazing. Such a pleasure. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Baie goeie blyplek en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Nice stop in the Karoo. Nice accommodations, close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies en stil. Stil omgewing. Ideaal om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Lekker plek en die eienaars is lekker mense. Rustige omgewing. Aan meer as verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neola L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Lekker plek met 'n lekker swembad. Die swembad is 'n wenner. Die lugverkoeling is absoluut wonderlik met die warm nagte. Ideaal vir 'n groot groep mense. Daar is baie ander gaste reg langs jou, so as jy baie privaat wil wees, sal dit nie vir jou werk nie. Ons kuier lekker en dit het ons gepas.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlKXSXm7bMWvnJUvUXDUi4Slq4vQMZZsJgZMnev51HcarcsZwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 21 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5799 22.19744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang