Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

21OnKleinKaroo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mawethu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Value for money. Quiet, enjoyable, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyable and safe. Enjoyed my stay. Establishment is well located in a quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi plekkie, goed toegerus met lugversorging en lekker groot swembad. Baie lekker gebly en lekker geswem in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasiese verblyf. Hierdie was die perfekte plek om die laaste deel van ons vakansie op 'n hoë noot af te sluit. Die verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Baie dankie aan ons gasvrou wat ons tuis laat voel het. Ek sal julle enige tyd aanbeveel en vir seker weer daar bespreek met 'n volgende reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag
5.0
Sep 2024

Gastehuis is in 'n mooi deel van Oudtshoorn, gerieflik ingerig, netjies en skoon. Was baie gemaklik en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker oorgeslaap, gasvry, netjies en pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer gebruik maak van 21OnKleinKaroo en beveel dit aan. Parkering veilig. Verblyf was puik. Netjies, ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie uitsig en rustigheid. Goeie area naby skool en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Kliëntediens was goed van die begin af. Kon selfs vroeër sleutel optel vir 'n vinnige (bag drop) voordat ons die KKNK gaan besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier in Oudtshoorn. Ons het baie lekker gekuier by 21on Klein Karoo. Die kamer is baie luuks en al die items het gewerk. Ons het gemerk daar is nie 'n haardroër nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlKXSXm7bMWvnJUvUXDUi4Slq4vQMZZsJgZMnev51HcarcsZwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 21 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5799 22.19744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789