Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21OnKleinKaroo

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21onKleinKaroo bied selfsorgverblyf wat geskik is vir vakansie- en sakereisigers. Dit is in Oudtshoorn geleë, in 'n stil straat met veilige parkeerplek.

Die verblyf beskik oor 2, ruim, oopplan-gesinskamers wat elk 4 mense kan akkommodeer. Albei kamers beskik oor 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelbed. Daar is privaat badkamers in elke eenheid wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Ons het ook 3 dubbelkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort.

Die 5 kamers is toegerus met lugversorging, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kombuise is volledig toegerus en sluit 'n ketel, mikrogolf en yskas in. Komplimentêre koffie word vir die eerste nag voorsien. Daar is baie ingeboude kaste vir berging en het 'n tafel met sitplek vir 2 mense op 'n slag en kan ook as 'n lessenaar gebruik word.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Rookareas is beskikbaar op die balkon bo en op die patio onder.

Die Arbeidsgenot Museum is 'n halwe kilometer vanaf Klein Karoostraat 21, en Wesbank Tennisklub is 1 km ver. Die naaste lughawe is George-lughawe, 49,9 km van die huis af. Die Kango-grotte is 30 minute se ry vanaf die woonstel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hermias V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gebruik maak van 21OnKleinKaroo en beveel dit aan. Parkering veilig. Verblyf was puik. Netjies, ruim kamers.
Aug 2024
Karen L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie uitsig en rustigheid. Goeie area naby skool en baie rustig.
Jun 2024
Ina B
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in Oudtshoorn. Ons het baie lekker gekuier by 21on Klein Karoo. Die kamer is baie luuks en al die items het gewerk. Ons het gemerk daar...
Sien meer
Mrt 2024
Ilse C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Kliëntediens was goed van die begin af. Kon selfs vroeër sleutel optel vir 'n vinnige (bag drop) voordat ons die KKNK gaan besoe...
Sien meer
Mrt 2024
Abongile M
5.0
Amazing. Such a pleasure. I would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21OnKleinKaroo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlKXSXm7bMWvnJUvUXDUi4Slq4vQMZZsJgZMnev51HcarcsZwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 21 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5799 22.19744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang