Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Manor on Kingswood

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Manor on Kingswood is 'n selfsroghuis in die prentjiemooi Kingswood Gholflandgoed in George. Dié modern gemeubileerde huis is die ideale basis vanwaar die area van die Tuinroete verken kan word.

Die ruim vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, watersuiweringsisteem, skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien.

Die leefarea het 'n leerbank, lugversorging, eetkamertafel met sitplek vir 6 mense en 'n ingeboude braai wat gaste kan benut. Die leefarea bied toegang tot die tuin met 'n pragtige uitsig oor die omliggende landgoed. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. Gaste is welkom om die landgoed se klubhuis restaurante te besoek of 'n potjie gholf te speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Divan H
5.0
Die huis was baie skoon en netjies, baie veilig! Baie lekker oornag by 21 Manor on Kingswood!
Des 2024
Marli G
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief aan te beveel. Goeie ligging, baie netjiese verblyf.
Aug 2024
Erika S
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! Ongelooflike keurige en goed toegeruste eenheid. Alles wat mens nodig het. Binnebraai, buitebraai, skottelgoedwasser, TV, en vele meer! Eie...
Sien meer
Aug 2024
Celeste S
Gesin met tieners
5.0
Netjiese troeteldiervriendelike verblyf. Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is. Dankie vir die bederf vir ons hond.
Aug 2024
Tanya S
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir sakereis! Ek het die bespreking gemaak vir my baas en kollegas. Hulle versoek 21 Manor on Kingswood as hulle pitstop op 'n sakereis, en hie...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Manor on Kingswood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37pr9NxBo2d339vSOTPiCMINoy3YAKJhrJ6xb8yrWytohuS1Ql?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 21 Manor Kingswood Golf Estate George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9685442 22.4295441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang