21 Ocean Breeze
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Millard M - Mrt 2024
Algehele gradering
It was very nice and relaxing.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Thank you
You are welcome anytime.
It was a pleasure having you.
Stay blessed.
Edith W - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie Edith. Sien jou gou weer. Groete, Die Richters.
Dawid V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Lees meer21 Ocean Breeze se terugvoer
Goeie naand Dawid
Ek is so jammer oor die omstandighede wat ons nie beheer oor het nie. Ek het vir jou 'n e-pos gestuur, maar dalk het dit nie deurgekom nie. Ek het geen oproep van julle gekry het nie, toe het ek werklik aangeneem dat julle bewus was, want dit was oral op die nuus. Ek neem verantwoordelikheid dat ek nie tog maar gebel het uit my eie nie , ek respekteer gewoonlilk ons gaste se vakansie tyd. Julle kon my gerus gekontak het. Ek was onder die indruk dat julle gelukkig was.
Jammer weereens. Gesels gerus met my vir ‘n gratis naweek wanneer omstandighede reg is. Jy het my nommer. Ons is trots op ons plekkie en sy mooi ligging. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier sodra eThekwini alles onder beheer het.
Groete Daleen
Lee-chanty P - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Such a pleasure!
Please visit soon .
Daleen
Susie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker op die strand.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie Susie,
Dit was ‘n plesier om jul te huisves.
Kom kuier gou weer.
Clinton C - Apr 2022
Algehele gradering
Clutter.
21 Ocean Breeze se terugvoer
As already discussed I am at a loss for words. We are always fully booked and always receive 4/5 reviews. All the things you mentioned are there for our guests who appreciates what we offer. We own the property therefore we can decorate according to our taste. What concerns me most is that you only complained the last evening of your stay.If you relayed your concerns on day one I would gladly have refunded you.
Thank you for renting with us.
Blessings
Esme C - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik om so op die see uit te kyk.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Esmé
Ek is so bly jul het dit geniet! Enige tyd weer welkom.
Mooi bly!
Daleen
Mariette L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike, vinnige vakansie.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Ek is so bly dat jul dit geniet het altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Daleen.
Christo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging
21 Ocean Breeze se terugvoer
So bly dat jul dit geniet het
Altyd weer welkom. Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Daleen
Anntjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
21 Ocean Breeze se terugvoer
So bly jul het dit geniet.
Groete
Daleen
Susan B - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyed the view.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Thank you for booking with us.
Glad you enjoyed the view.
Duncan Stuart G - Okt 2020
Algehele gradering
Geen klagtes.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Dankie Duncan
Ons het nie wi-fi in ons kompleks nie.Soos reeds genoem.
Groete
Daleen Richter
Mandie P - Sep 2020
Algehele gradering
View was awesome unit perfect for a getaway.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Mandie,
Baie dankie vir die pragtige terug voer.
So bly jul het dit geniet.Hoop om jul gou weer te huisves!
Ek is jaloers oor die walvisse !!
Groete,
Daleen
Juanita H - Des 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir die gebruik van jul pragtige plekkie, Daleen. Ons het dit so baie geniet en sal beslis weer hier tuisgaan.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Juanita
Baie bly dat jul dit geniet het in hierdie deurmekaar tyd! Altyd welkom ‘n volgende keer.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Daleen
Peet P - Nov 2020
Algehele gradering
Die unit is ongelooflik geclutter jy kan nie beweeg in die plek nie.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Peet
Jammer dat jy so oor ons woning voel. Die spasie is klein en die kaste vol goed is daar om dit vir ons gaste gerieflik te maak om so min as moontlik saam te bring. Daar is selfs strand toebehore, addisionele braais en als wat jy in ‘n kombuis kan nodig kry.
Clutter is jou persoonlike opinie en smaak, ons hou nie almal van oop spasies sonder dekor nie. Vir my gee dit warmte en persoonlike ambiance.
Dankie vir jou opinie.
Groete
Daleen
Francois B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die netheid en geriewe van 21 Ocean Breeze.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om jul as gaste te hê. Baie dankie ook vir jou hulp.
Groete
Daleen
Melanda V - Jul 2019
Algehele gradering
Mooi skoon en baie gerieflik.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Melanda
Dit was ‘n voorreg om jul te kon huisves.Dankie vir jul geduld met DSTV.
Walter C - Mrt 2019
Algehele gradering
Could do with a children's play area.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Good day,
It is very clear in the description that our unit is a bachelors unit, open plan with no separate rooms. Sorry, you missed the info.
Thank you for booking with us.
Natasja K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n aangename Paasnaweek in hierdie eenheid. Alle geriewe is beskikbaar.
21 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Natasja
Dit was ‘n voorreg om jul te kon huisves.
Groete
Daleen
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang