21 on Bakoond
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
21 on Bakoond is in Yzerfontein aan die Weskus geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers.
Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, elkeen met pragtige uitsigte van Pearl Bay. Jy kan selfs tot by Tafelberg in die verte sien op 'n helder dag. Die strand is 'n kort entjie se stap van die eenheid af.
Die Patrys-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas en alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkelbed, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die skuifdeur bied toegang tot die stoep met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek naby die eenheid.
Die Strandloper-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas en alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkelbed, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die skuifdeur bied toegang tot die stoep met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek naby die eenheid.
Piekniekmandjies met peuselhappies vir die strand kan teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.
Yzerfontein is bekend vir sy wit sandstrande, pragtige blomme gedurende die die veldblomseisoen, baie wild soos volstruise, tarentale, patryse, walvisse gedurende die walvisseisoen en vele meer.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Edith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 on Bakoond het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang