21 On Coetzee
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 202
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan N - Sep 2024
Algehele gradering
Ek kon dit nie maak nie. Maar, ek hou van die plekke. Alles is perfek daar.
Lees meerAnnarensia F - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf, waarde vir geld.
Anna-rita C - Jul 2024
Algehele gradering
Great service and value for money.
Mari P - Jun 2024
Algehele gradering
Dit wat puik.
Carina E - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was lekker om 'n plekkie te kon kry wat soos sy advertensies lyk en veilig is.
Owen K - Jun 2024
Algehele gradering
Value for money and convenient.
Marwaan D - Mei 2024
Algehele gradering
My choice whenever I go to Bloemfontein.
Lorette D - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Myra K - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was binne bereik en netjies.
Rykie R - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik vir 'n oornagplekkie.
Mari M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte opsie vir oornag saam ons gesin.
Martin Snyman S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Tielman V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en lekker reën gehad.
Hannelie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, vriendelike personeel.
Elna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie slegte plek vir oornag nie.
Dirk C - Jan 2024
Algehele gradering
Oorslaap op pad huis toe.
Lisel B - Aug 2024
Algehele gradering
Had a good stay and was very neat! Thank you!
Nico D - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Jeanette H - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat ons vir oornag nodig gehad het, was daar, vinnige in en uit!
Lu-mari S - Mei 2024
Algehele gradering
GoeD
Robin D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Mohlalefi S - Des 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant.
Duncan O - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Baie behulpsaam. Skoon en vriendelik.
Beyers M - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap! Sien julle gou weer!
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en baie lekker gebly. Sal enige tyd weer so maak.
Lindie M - Okt 2023
Algehele gradering
Dis klein, maar presies wat mens nodig het om oor te slaap.
Johan K - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en uitstekende diens.
Leon M - Okt 2023
Algehele gradering
It was just what was needed for an overnight stop.
Hanli M - Okt 2023
Algehele gradering
Slegs oornag oppad terug Pretoria toe.
Rachel R - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Marwaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Stayed here a few times and will stay again.
Tracy L - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent, neat, clean and plenty of space for 4 adults to move around.
Anton D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie huislik en goed georganiseer.
Ellen D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Lood M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Riakes R - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Die plek was rustig en lekker stil. Die personeel was baie vriendelik.
Kathleen E - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Chantal D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en lekker.
Con P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig waarde vir geld.
Dedré T - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Charisse F - Des 2023
Algehele gradering
Good for an overnight stay when travelling a long distance.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Belinda H - Des 2023
Algehele gradering
Die kamer was net.
Morgan N - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable for 1 evening.
Annelien B - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam sal hulle aanbeveel.
Marietjie D - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam maar.
21 On Coetzee se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Wil net graag noem die geel spons word n "mattress converter" genoem en word algemeen gebruik in gastehuise op matrasse en verseker inteendeel n meer gerieflike slaap.
Ek het weereens n inspeksie in die kamer gedoen na u aanmerking en weet glad nie van enige stukkende meubelment in die kamers nie. Ek sal dit waardeer as u my kan kontak en noem waarna u verwys sodst ons daaraan aandag kan gee.
U sal sien ons stel netheid en gemak as n hoe priorities en sal bly strewe na die beste diens teen bekostigbare pryse
Dana C - Des 2023
Algehele gradering
Goed genoeg vir oorslaap en ry. Parkering (bq) knap.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Retha V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf oppad terug na PTA.
Anita F - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, stil en rustig.
Inge V - Sep 2022
Algehele gradering
Vinnige kuier in Bloemfontein. Naby winkels. Alles wat nodig is vir 'n reisiger word verskaf.
Heide M - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig en skoon.
Gideon F - Apr 2022
Algehele gradering
Huislik.
Hennie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige area en skoon kamer. Kon niks meer vra nie.
Anastasia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker.
Piet S - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, waarde vir geld.
Melvyn N - Jun 2022
Algehele gradering
Het as oorslaapplek gedien.
Eben F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Dustin M - Jan 2022
Algehele gradering
Clean and quiet.
Johan G - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly and satisfactory.
Frederik D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Philip D - Jul 2022
Algehele gradering
Heel goed vir 'n vinnige oorslaap.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Corle V - Des 2022
Algehele gradering
Mens kry waarvoor jy betaal.
21 On Coetzee se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Ek het na u besprekingsdstum gaan kyk en wil net regstelling doen dat daardie 11 menses 3 kamers geneem het en nie 2 soos u genoem nie, en 2 van die kamers was groter gesinskamers. Verder is daar sekuriteit kameras so ons is ten alle tye bewus van wat op perseel aangaan.
Nie seker wat was oud en kort aandag nie u is welkom om my te e-pos dan gee ons verseker aandag daaraan.
Voorspoedige jaar vir u
Anne-marie V - Feb 2022
Algehele gradering
Glad nie gelukkig nie.
Lees meerRamona Katzke K - Des 2021
Algehele gradering
Hoogs tevrede.
Jans R - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike friksie vrye self-intekeningsproses.
Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Marwaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Has everything a person needs to be comfortable.
Hendrik Q - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens en hulpvaardige einaars.
Elmien S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie tevrede
Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Goedkoper verblyf vir 'n kort oornagverblyf.
Michael W - Mei 2021
Algehele gradering
"Does what it says on the box" type of accomodation.
Mariëtte V - Des 2021
Algehele gradering
Baie klein kamertjie.
Hannelie R - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
Elinda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Bietjie beknop maar aanvaarbaar vir een nag.
Marlene N - Jan 2021
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel.
21 On Coetzee se terugvoer
Ek vind hierdie komentaar heeltemal buite orde en twyfelagtig. Hoekom sal enige persoon in n kamer bly soos beskryf sonder om dit aan die kantoor of bestuur te raporteer vir onmiddelike aandag. Geen persoon sal slaap in kamer met ekskresie teen deure of op vuil beddegoed en handdoeke nie, Verder word kamers met Covid protokol gehanteer en geinspekteer op n daaglise basis.
Seugnette G - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Annene M - Jan 2020
Algehele gradering
Behalwe vir die omgewing is die verblyf perfek.
Andries P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, goeie mense, lekker kamers.
Carmen O - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en gesellig
Lees meerAlet B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Yvette G - Feb 2020
Algehele gradering
Stayed 1 night while travelling down to East London.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een nag gebly terwyl ek na Oos-Londen gereis het.
Die kamer was netjies, skoon en goed saamgestel. Veilige parkeerplek en WiFi-toegang. Super vriendelike bestuurder en skoonmaakpersoneel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carl B - Jan 2020
Algehele gradering
Het gebruik gemaak van die oornaggeriewe met besoek aan Bloemfontein om student in te skryf.
Jsc J - Okt 2020
Algehele gradering
Honde wat heelnag blaf.
Nico R - Jan 2020
Algehele gradering
Net die regte plek vir een nag se oorbly.
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Andries V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker afsaalplek na werk.
Johan A - Sep 2019
Algehele gradering
Het lekker uitgerus vir trip Johannesburg toe.
Pierre C - Okt 2019
Algehele gradering
Goed geleë en rustig.
Ingrid L - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoende vir 1 nag se oorslaap.
Japie L - Feb 2019
Algehele gradering
Gawe personeel, skoon geriewe en naby aan malls en eetplekke.
Kobus V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lester F - Nov 2019
Algehele gradering
Satisfactory.
Lene S - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en lekker.
Henry C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie ligging, skoon en netjies.
Eddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon, nuut, lekker.
Coen W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie tevrede!
21 On Coetzee se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons wil net egter weer tot die lig bring dat die beddegoed wel geruil was; ons het die nodige papierwerk om dit te bevestig, en onverskoning vra vir die ongerief oor die vuil merkie op die nuwe linne.
Ons streef ten alle tye om skoon/netjies te wees en om te verseker dat on gaste tevredde is.
Vriendelike groete,
21 on Coetzee
Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Klein, skoon, gerieflik en die lugversorger was 'n lewensredder.
Michelle K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense met skoon, netjiese verblyf.
Dirk G - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marcel B - Jul 2019
Algehele gradering
Nice and cosy.
Jan Karel B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik. Tabakrook het van agter ingekom.
Trevor H - Apr 2019
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Elsabe E - Jun 2019
Algehele gradering
Net reg.
Darius D - Mei 2019
Algehele gradering
Presies waarna ek gesoek het.
Riaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Kitchenette-area kort aandag.
Carl B - Mei 2019
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Ronel J - Des 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Dr Tony W - Nov 2018
Algehele gradering
Great!
Lizette R - Okt 2018
Algehele gradering
So rustig. Sal my gereelde oorstopplek word in Bloemfontein.
Jeannette B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Lees meerAnnelie V - Aug 2018
Algehele gradering
Very good. We will be back.
Juanita V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Mbali K - Jun 2018
Algehele gradering
It was a good experience.
Reinette En Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik skoon en gerieflik. Na 12 ure op die pad was dit hemel op aarde.
Willem B - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennelien V - Apr 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar inboek.
21 On Coetzee se terugvoer
Goeie dag. Dankie vir u terugvoer, dit was 'n voorreg om u te huisves. Ons het kamers met baddens beskikbaar, op die beskrywing van elke eenheid word aangedui of dit 'n bad of stort in die kamer het. Ons help u graag met 'n bad volgende keer.
Natasha K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en veilige verblyf, asook privaat.
Elidese S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar oor te slaap!
Linda P - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis my derde keer om daar te bly en elke keer is dit net 'n plesier om jou moeë lyf te laat rus.
Liezl R - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Fanie T - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, veilig, redelik beknop en kan doen met 'n stortdeur.
Thomas N - Mei 2018
Algehele gradering
Volledig.
Carin H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld!
Pagel H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en veilig.
Stephanus (fanie) D - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en veilig.
21 On Coetzee se terugvoer
Goeie dag Stephanus,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons het egter geen swart en wit TV's in ons gastehuis nie, almal is kleur TV's, dalk het u net 'n verkeerde knoppie gedruk wat die TV na mono geneem het. Verder het ons kamers van alle grootes beskikbaar op die webtuiste. Ons groter en effe duurder kamers spreek aan al u behoeftes.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Andre V - Apr 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Corinne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Was okay.
21 On Coetzee se terugvoer
Goeie dag, dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van u aanbevelings. Die kamer het n asblikkie in en beddegoed en kussings word op n gereelde grondslag vervang. Ons is jammer u het gegly want dis waarvoor die stortmatjie neergesit is, sodat mens nie moet gly op nat teels nie. Wees verseker ons strewe om teen bekostigbre pryse die beste verblyf te verskaf.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Ester N - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lawaaierig in die kamer.
Susan V - Okt 2018
Algehele gradering
Naby hospitale en winkelsentrums.
Jaco P - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Elmarie V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir reisigers wat die langpad Kaap toe aandurf.
Beatrice D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklike gesinsverblyf!
Elmarie J - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Maryna K - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Frederik B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Christo I - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker rusplek.
Marelise V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en lekkerste bed!
Inus M - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies, rustig.
Sunelle R - Des 2017
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het.
Pieter J - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was lekker stil en gerieflik.
21 On Coetzee se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. 'n Enkele oproep na die kantoor tydens u verblyf sou meeste van u behoeftes kon bevredig. Hoop om u gou weer te sien.
Stephen J - Jul 2017
Algehele gradering
Quite satisfactory.
Nqobile M - Des 2017
Algehele gradering
Good place to sleep if you pass by Bloemfontein.
Jenny U - Okt 2017
Algehele gradering
Te kort.
Ferdi V - Apr 2017
Algehele gradering
Het net vir een aand daar geslaap. Plek netjies en skoon en area rustig.
Hannes S - Mei 2017
Algehele gradering
'n Droom-ervaring.
Andre Kirchner V - Des 2017
Algehele gradering
Maklik, gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Myra C - Sep 2017
Algehele gradering
Oornag.
Jurie L - Mei 2017
Algehele gradering
Oornag-akkommodasie langs die N1.
Sarieta P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, miskien effens beknop, nie plek vir bv. 'n gemakstoel nie.
Alessandro P - Feb 2017
Algehele gradering
Minimum, at a convenient price.
Elize M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik. Alles is daar.
Fanie M - Mei 2016
Algehele gradering
Was lekker.
Ulandi V - Mrt 2016
Algehele gradering
Great.
Frans G - Mrt 2016
Algehele gradering
Veilige en rustige area.
Ilse K - Des 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, baie dankie.
Lindsay B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie mooi.
Marize D - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelik en behulpsaam.
Ben . - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Madi F - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en die verblyf was goeie waarde vir geld. Dankie.
Joan H - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Mari K - Des 2016
Algehele gradering
Goed vir 'n vinnige oorslaap en verder toer.
Leonie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
21 On Coetzee se terugvoer
Dankie vir u terugvoering, dit is vir ons baie belangrik om elke gas spesiaal en tuis te laat voel. U bespreking was vir die "superior/ de luxe " kamer en dit is presies die kamer wat u ontvang het. Die foto, beskrywing en alles van die kamer was presies soos u oorspronklike bespreking. Die feit dat die kamer in ons annex gastehuis 200 m van no 21 is , het geen effek op die fisiese kamer wat u bespreek het nie. U is dis verseker glad nie afgegradeer. Soos u bewus is het ons, sowel as LekkeSlaap, met u gekommunikeer rakende hierdie aspek en het probeer om u die beste verblyf te verseker.
Adri W - Jul 2016
Algehele gradering
Beddegoed was nie skoon nie.
21 On Coetzee se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Dit is baie jammer dat u nie bestuur gekontak het per foon, SMS of epos aangaande die saak nie. Bestuur is 24/7 beskikbaar op die nommers soos aan u gegee. Ek kan u egter verseker, en bewyse gee, dat die beddegoed nie vuil was nie aangesien ons linne deur 'n onafhanklike wassery gewas word en alle beddens daagliks skoon en vars oorgetrek word. Nasien lyste en bewyse van linne wat vir elke kamer getrek word is beskikbaar indien u sou belangstel om dit na te gaan.
Soos per al ons vorige resensies sal u sien dat ons 'n baie hoe premie op netheid en higiëne plaas en streef ons om daagliks die hoë standaard te handhaaf
Petronella A - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Deon S - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf. Hulle sien my beslis weer. Dankie.
Shelley H - Okt 2015
Algehele gradering
5 Star.
Cheryl W - Sep 2015
Algehele gradering
Alles was perfek.
Dirk K - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Elaine H - Jun 2015
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang en behandel. Diens is uitstekend.
Marinda W - Jun 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Debbie H - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Susan V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjiese, aangename, veilige en familie-vriendelike fasiliteit!
Sonja K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Inalise D - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik stil en baie veilig.
Elize L - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Maynard V - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir korttermynverblyf.
Ferdie T - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese skoon perseel met baie goeie diens.
Piet P - Des 2015
Algehele gradering
Hartlik ontvang en veilig gebly.
Natasja C - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Lize F - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Alles was netjies, skoon en gemaklik.
Mzamo Lundi N - Apr 2015
Algehele gradering
Very nice place.
Hermiene D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Andries D - Jul 2015
Algehele gradering
Toeganklik en waarde vir geld.
Jaco B - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies, maklik om te vind, bekostigbaar.
Pieter S - Mrt 2015
Algehele gradering
Basies, maar goeie waarde!
Madelaine D - Nov 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jaco B - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hanna B - Mrt 2015
Algehele gradering
Het familie besoek.
21 On Coetzee se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Let asb daarop die stort sowel as die spatbord agter die wasbak is geteel. Die hele badkamer is so ontwerp om by die kamer se ruwe muur in te skakel. Die kamer is glad nie sorgelose nie en word ook nie as sulks geadverteer nie, so eetgerei is nie beskikbaar nie wel tee/koffie geriewe.
Rina T - Des 2014
Algehele gradering
Very neat and clean.
Karin S - Nov 2014
Algehele gradering
Alles was baie skoon en netjies.
Ilse K - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier in Bloemfontein en baie lekker geslaap in die fantastiese beddens by die gastehuis.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang