Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Coetzee

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Annarensia F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Goeie verblyf, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Perfek vir 'n vinnige oorslaap in Bloemfontein. Ons is baie mooi gehelp en het vriendelike diens ontvang. Eienaar het baie moeite gedoen om ons en vriende saam op perseel te laat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-rita C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great service and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit wat puik. Ons het lekker gebly. Die plekke is naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was lekker om 'n plekkie te kon kry wat soos sy advertensies lyk en veilig is. Dit was heerlik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Value for money and convenient. Easy, value for money, convenient, easy check-in. The only concern is the soft, well-used mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

My choice whenever I go to Bloemfontein. It's affordable, very neat and clean, and has everything one needs. The management and staff are professional and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Friendelike diens. Skoon en netjies. Gras het net 'n sny gekort. Parkering 'n bietjie beknop as al die kamers bespreek is. 'n Stoel by die toonbank sal waardeer word wanneer mens moet sit om te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myra K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles was binne bereik en netjies. Dit was ideaal vir my man om met elke besoek aan my sy te wees en die gemoedsrus dat dit vir 'n 71-jarige veilig was om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik vir 'n oornagplekkie. Ek en my 2 kleindogters het heerlik gebly. Veilig met veilige parkering, baie sentraal geleë en alles was netjies met alles wat nodig was. Eienaar het ons voor die tyd geskuif na 'n kamer met lugversorging in die warm Bloem, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfekte opsie vir oornag saam ons gesin. Ons het heerlik gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 1) 200 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang