Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Coetzee

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Thys V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Sal vir seker teruggaan! Baie goeie diens, netjies, gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Aanbeveelbaar. Baie lekker gebly. Was maklik om in en uit te gaan. Ligging was perfek vir ons behoeftes. Daar was vars melk in die yskaste wat 'n groot pluspunt was. Alles mooi met ons gekommunikeer. Kamers was lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek kon dit nie maak nie. Maar, ek hou van die plekke. Alles is perfek daar. Ek het nooit opgedaag nie. Ek was van JHB na Bloemfontein. Het probleme op die pad gehad en moes terug Gauteng toe. Ek het 'n boodskap op WhatsApp gelos om te sê, ek gaan dit nie maak nie. Dit was 'n automated message en ek het dit maar delete en besef ek praat met myself. Ek sal hulle vir seker 100% aanbeveel, omdat ek al daar was. Dis net teleurstellend dat niemand van jou weet, is jy daar, is jy veilig, het jy reggekom of iets gebroke of gesteel. Daar was geen opvolg met my arrival nie. Dalk is ek dood? Niemand weet of ek daar was nie. Ek beveel aan, skakel of volg op met die kliënte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarensia F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Goeie verblyf, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Perfek vir 'n vinnige oorslaap in Bloemfontein. Ons is baie mooi gehelp en het vriendelike diens ontvang. Eienaar het baie moeite gedoen om ons en vriende saam op perseel te laat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-rita C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great service and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit wat puik. Ons het lekker gebly. Die plekke is naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Value for money and convenient. Easy, value for money, convenient, easy check-in. The only concern is the soft, well-used mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was lekker om 'n plekkie te kon kry wat soos sy advertensies lyk en veilig is. Dit was heerlik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

My choice whenever I go to Bloemfontein. It's affordable, very neat and clean, and has everything one needs. The management and staff are professional and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Friendelike diens. Skoon en netjies. Gras het net 'n sny gekort. Parkering 'n bietjie beknop as al die kamers bespreek is. 'n Stoel by die toonbank sal waardeer word wanneer mens moet sit om te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 205 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang